Goeie middag...
Ek was weer baie bevoorreg om lekker in die middel van die week veld toe te gaan...die jong gemsbokbul het ek geskiet op 125m in die hart en die jong springbokram op 105m reg van voor laag in die nek, beide met 165gr Sierra Game King.
As als reg verloop die naweek sal ek heel moontlik 'n blouwildebees skiet...
Die Jack Russell vorder mooi in die veld alhoewel sy nog baie onseker is oor haarself, maar sy is baie gewillig om te leer.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160309_165024_resized_1%202_zpseraym4e0.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160309_132436_resized%202_zpsmkgsk2zm.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160309_141511_resized_1%202_zpsfgobnoi8.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160309_131808_resized_1%202_zpshwgacegm.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160309_114157_resized%202_zpswamohkvk.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160309_160451_resized%202_zps2t2ompkq.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20160309_093835_resized_2%202_zpspcrowzgu.jpg
Goeie weeksdag in die veld...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Goeie weeksdag in die veld...
Mooi Ben, jy is regtig bevoorreg om so in die middel van die week te kan jag. Lyk ook of jy die enigste persoon op die forum is wat wel praktiese ondervinding op n daaglikse basis opdoen, moet ook nie vir Myburgh uit die verhaal los nie. 
Groete, Willie
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Goeie weeksdag in die veld...
Hallo Willie...
Ek besef hoe bevoorreg ons is
...Myburgh is die jaar skool toe en ek mis hom in die veld...darem een van die dae vakansie.
Groetnis
Ek besef hoe bevoorreg ons is
Groetnis
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Goeie weeksdag in die veld...
Mooi donker is daai wolke!! Sy is pragtig, pas daai bok op asof
sy hom self geskiet het.
sy hom self geskiet het.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Goeie weeksdag in die veld...
Dit is baie onredelik om sulke prag veld fotos hier te plaas so lank voor die jag seisoen.
Maar ek mag nie jaloers wees nie dankie vir die deel.
Maar ek mag nie jaloers wees nie dankie vir die deel.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Goeie weeksdag in die veld...
Sies Ben jy maak nie reg nie...
Mooi-gegooi maat!
Mooi-gegooi maat!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD