Hoe werk geweer teleskoop se verstellingsmeganisme
Posted: Wed Jun 22, 2011 8:26 pm
Ek wil vra of iemand wat weet nie vir ons wil verduidelik hoe werk die verstellingsmeganisme van 'n geweer teleskoop.
My Nightforce teleskope het blykbaar spiraal vere, en die verstelling is baie positief, een/twee klik en jy kan die uitwerking op die teiken sien.maar ek verstaan dat baie ander teleskope 'n soort van 'n bladveer het.
Het 'n ou Bushnell Trophy 4-12 x 42 en vir baie jare het dit goed gewerk en het vir baie lang periodes geen verstelling gedoen nie, nou skielik stel ek twee clicks dan skiet die geweer heeltemal te hoog en sommer ook verkeerde kant toe, stel ek terug dan is dit weer anders. Eers liggies getik met die doppie en toe later geweldadig geword, niks gehelp.
Wat kan verkeerd loop dat die meganisme so skielik nie meer reg funksioneer nie?
Is christen mens en moennie praat soos ek gepraat het nie.
baie dankie
Frik