Hoe werk geweer teleskoop se verstellingsmeganisme

Post Reply
Frikjordaan
Full Member
Full Member
Posts: 217
Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm

Hoe werk geweer teleskoop se verstellingsmeganisme

Post by Frikjordaan »

Ek wil vra of iemand wat weet nie vir ons wil verduidelik hoe werk die verstellingsmeganisme  van 'n geweer teleskoop.

My Nightforce teleskope het blykbaar spiraal vere, en die verstelling is baie positief, een/twee  klik en jy kan die uitwerking op die teiken sien.maar ek verstaan dat baie ander teleskope 'n soort van 'n bladveer het.

Het 'n ou Bushnell Trophy 4-12 x 42 en vir baie jare het dit goed gewerk en het vir baie lang periodes geen verstelling gedoen nie, nou skielik stel ek twee clicks dan skiet die geweer heeltemal te hoog en sommer ook verkeerde kant toe, stel ek terug dan is dit weer anders. Eers liggies getik met die doppie en toe later geweldadig geword, niks gehelp.

Wat kan verkeerd loop dat die meganisme so skielik nie meer reg funksioneer nie? 

Is christen mens en moennie praat soos ek gepraat het nie.

baie dankie
Frik
Karasberge Namibi
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Hoe werk geweer teleskoop se verstellingsmeganisme

Post by erx »

Hallo Frikjordaan, het al dieselfde probleem met ouer Tasco ondervind!
My beste raad is, gooi die Blikskater in die asdrom, en moenie vra hoe werk hy, as hy werk, dan werk hy!

Groete
erx
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Hoe werk geweer teleskoop se verstellingsmeganisme

Post by .::Alwyn-U::. »

haha@ erx... ek het ook 'n ou tasco gehad en hy was PERSIES die selfde! Nou ja na baie gesukkel kon ek hom weer ingestel kry, weet self nie hoe nie! maar het nou onlangs nuwe scopes gekry.. Dit is maar die pad om te gaan
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Hoe werk geweer teleskoop se verstellingsmeganisme

Post by Piet Breedt »

Post Reply