Page 1 of 1
Lorentz PS600 Solar Pump (GONE)
Posted: Wed Mar 02, 2016 11:08 am
by Sangoma (IAN)
Het n nuwe mechanical seel en impeller nodig.
Nuwe Seel R117.00 (Bearing man)
Nuwe Impeller R1500.00 (KG Electric)
Die pomp nuut kos R30 000.00. Word in Duitsland vervaardig.
https://www.lorentz.de/en/products/sola ... pumps.html
Jy gan n paar son panele nodig he. Ek is nie lus vir al die moeite nie. Eks seker n plaas boer of iemand kan hom beter gebruik as ek. Dalk water pomp vir diere of vis dam of iets.
PS, Ek drink Captain Morgan!!
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Wed Mar 02, 2016 11:10 am
by VdWalt
Ek wil hom asb he
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Wed Mar 02, 2016 11:28 am
by heywillie
Ek staan 2e in die ry... met n bottel Captain Morgan

Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Wed Mar 02, 2016 11:36 am
by Willie
ek staan in die ry met 2 bottels
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Wed Mar 02, 2016 11:37 am
by FHM
Ian maak n bottelstoor oop

Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Wed Mar 02, 2016 1:45 pm
by Sangoma (IAN)
Vd Walt was eerste. As jy 2 bottels Captain oorhandig is hy joune.
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Wed Mar 02, 2016 1:56 pm
by VdWalt
Dis regso !! Die eerste dop drink ons saam!
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Fri Mar 04, 2016 7:15 am
by VdWalt
Heywillie - jy kan maar oorvat - ek het vanmore die quote vir die panels gekry
en dit is net te hoog vir my budget.
Baie dankie vir die geleentheid Ian - ons sal maar een of andertyd in elk geval daai
Kaptein saam vat.
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Mon Mar 07, 2016 11:25 am
by Willie
Lyk my ek het op beweeg na posisie nr 2. Wonder hoe ek die voggies daar by Ian gaan kry
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Mon Mar 07, 2016 12:57 pm
by Friedland
As hy dalk aanbeweeg sal ek hom graag vat. Dis al wat werk vir my diep gate.
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Tue Mar 08, 2016 9:43 am
by Willie
Friedland wrote:As hy dalk aanbeweeg sal ek hom graag vat. Dis al wat werk vir my diep gate.
Ek dink nie daardie pomp gaan nie water uit 'n gat kan suig nie - dit is 'n swembadpomp ?
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Tue Mar 08, 2016 11:04 am
by Friedland
Willie wrote:Friedland wrote:As hy dalk aanbeweeg sal ek hom graag vat. Dis al wat werk vir my diep gate.
Ek dink nie daardie pomp gaan nie water uit 'n gat kan suig nie - dit is 'n swembadpomp ?
Hahahaha, kom van lees soos my gat. Ek dog dis die PS-C wat die boorgat pomp is...

Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Tue Mar 08, 2016 8:54 pm
by wlm
Ian
As die pomp nog beskikbaar is sal ek hom met graagte ruil vir die kontant ekwivalent van die nodige aantal bottels Rum.
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Wed Mar 09, 2016 8:53 am
by heywillie
Sangoma,
Ek gaan hom nie op die stadium kan vat nie.
Jy kan hom gee vir die volgende man in die ry
Groete
Willem
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Wed Mar 09, 2016 3:44 pm
by Friedland
Friedland wrote:Willie wrote:Friedland wrote:As hy dalk aanbeweeg sal ek hom graag vat. Dis al wat werk vir my diep gate.
Ek dink nie daardie pomp gaan nie water uit 'n gat kan suig nie - dit is 'n swembadpomp ?
Hahahaha, kom van lees soos my gat. Ek dog dis die PS-C wat die boorgat pomp is...

Ek sal hom wel egter nog kan gebruik as transfer tussen die 2 damme as ek kan.
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Wed Mar 09, 2016 5:51 pm
by VdWalt
Hulle het vir my uitgewerk dat die pomp 80 000 liter water per dag kan pomp op 'n goeie sonskyn dag.
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Posted: Fri Nov 18, 2016 9:00 am
by Kolhasie
As hy beskikbaar is sal ek hom oorkoop inplaas van die 2 bottels>
Groete KH