Lorentz PS600 Solar Pump (GONE)
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Lorentz PS600 Solar Pump (GONE)
Het n nuwe mechanical seel en impeller nodig.
Nuwe Seel R117.00 (Bearing man)
Nuwe Impeller R1500.00 (KG Electric)
Die pomp nuut kos R30 000.00. Word in Duitsland vervaardig.
https://www.lorentz.de/en/products/sola ... pumps.html
Jy gan n paar son panele nodig he. Ek is nie lus vir al die moeite nie. Eks seker n plaas boer of iemand kan hom beter gebruik as ek. Dalk water pomp vir diere of vis dam of iets.
PS, Ek drink Captain Morgan!!
Nuwe Seel R117.00 (Bearing man)
Nuwe Impeller R1500.00 (KG Electric)
Die pomp nuut kos R30 000.00. Word in Duitsland vervaardig.
https://www.lorentz.de/en/products/sola ... pumps.html
Jy gan n paar son panele nodig he. Ek is nie lus vir al die moeite nie. Eks seker n plaas boer of iemand kan hom beter gebruik as ek. Dalk water pomp vir diere of vis dam of iets.
PS, Ek drink Captain Morgan!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Sangoma (IAN) on Thu Nov 24, 2016 1:17 pm, edited 1 time in total.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Ek wil hom asb he
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Ek staan 2e in die ry... met n bottel Captain Morgan 
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
ek staan in die ry met 2 bottels
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Ian maak n bottelstoor oop 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Vd Walt was eerste. As jy 2 bottels Captain oorhandig is hy joune.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Dis regso !! Die eerste dop drink ons saam!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Heywillie - jy kan maar oorvat - ek het vanmore die quote vir die panels gekry
en dit is net te hoog vir my budget.
Baie dankie vir die geleentheid Ian - ons sal maar een of andertyd in elk geval daai
Kaptein saam vat.
en dit is net te hoog vir my budget.
Baie dankie vir die geleentheid Ian - ons sal maar een of andertyd in elk geval daai
Kaptein saam vat.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Lyk my ek het op beweeg na posisie nr 2. Wonder hoe ek die voggies daar by Ian gaan kry
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
As hy dalk aanbeweeg sal ek hom graag vat. Dis al wat werk vir my diep gate.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Ek dink nie daardie pomp gaan nie water uit 'n gat kan suig nie - dit is 'n swembadpomp ?Friedland wrote:As hy dalk aanbeweeg sal ek hom graag vat. Dis al wat werk vir my diep gate.
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Hahahaha, kom van lees soos my gat. Ek dog dis die PS-C wat die boorgat pomp is...Willie wrote:Ek dink nie daardie pomp gaan nie water uit 'n gat kan suig nie - dit is 'n swembadpomp ?Friedland wrote:As hy dalk aanbeweeg sal ek hom graag vat. Dis al wat werk vir my diep gate.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Ian
As die pomp nog beskikbaar is sal ek hom met graagte ruil vir die kontant ekwivalent van die nodige aantal bottels Rum.
As die pomp nog beskikbaar is sal ek hom met graagte ruil vir die kontant ekwivalent van die nodige aantal bottels Rum.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Sangoma,
Ek gaan hom nie op die stadium kan vat nie.
Jy kan hom gee vir die volgende man in die ry
Groete
Willem
Ek gaan hom nie op die stadium kan vat nie.
Jy kan hom gee vir die volgende man in die ry
Groete
Willem
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Ek sal hom wel egter nog kan gebruik as transfer tussen die 2 damme as ek kan.Friedland wrote:Hahahaha, kom van lees soos my gat. Ek dog dis die PS-C wat die boorgat pomp is...Willie wrote:Ek dink nie daardie pomp gaan nie water uit 'n gat kan suig nie - dit is 'n swembadpomp ?Friedland wrote:As hy dalk aanbeweeg sal ek hom graag vat. Dis al wat werk vir my diep gate.![]()
![]()
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
Hulle het vir my uitgewerk dat die pomp 80 000 liter water per dag kan pomp op 'n goeie sonskyn dag.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Lorentz PS600 Solar Pump
As hy beskikbaar is sal ek hom oorkoop inplaas van die 2 bottels>
Groete KH
Groete KH
