Weerstasies vir langafstand baanskiet

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Weerstasies vir langafstand baanskiet

Post by 243Songdaug »

Ludwig

Praat bietjie met Piet Breedt - hy het ondervinding en hy besit van die outjies.  Hy help graag
Dont tell me, show me......
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Weerstasies vir langafstand baanskiet

Post by Piet Breedt »

Ludwig, die belangrikste dinge wat hy moet kan wys is:

1. Density Altitude
2. Air Density (in n mindere mate)
3. Windspoed
4. Temperatuur
5. Humiditeit
6. Barometriese druk

Air density is die som van Temp, druk en humiditeit. Dit is egter amper onmoontlik om n patroon te kry van waar dit jou koe?lbaan gaan beinvloed, aangesien die 3 hom in verskillende mates beinvloed. Density Altitude is egter die een wat vir jou n merkbare patroon gee.

As jy saam met so weerstasie iets soos die I- Snipe program wat jy op n I - Phone of touch screen I - Pod kan aflaai gebruik, kan jy baie akkurate verstellings maak op jou geweer en verbasend akkuraat skiet oor lang afstande.

Ek self het n Kestrell 4500
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Weerstasies vir langafstand baanskiet

Post by Piet Breedt »

Ek glo nie dit sal jou myle uitgooi nie.
Post Reply