Pad woede..... Kyk hierdie idioot
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Hy het amper sy gat gesien 
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Sonder 'n spieël .JDKey wrote:Hy het amper sy gat gesien
DD
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
En dit omdat hy dink hy mag vinniger as die spoedperk ry en almal moet padgee. As iemand van agter af ligte flits kan hulle maar vergeet, ek sal nie oorskuif nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
+1 Ek skuif ook nie as jy van agter af kom en ligte gooi nie en dan ry ons vinnig 80
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Nee wat manne. Indien dit veilig is, gaan ek maar oor na links. Ek gaan egter nie spoed verminder as ek 120 doen spesiaal, sodat ek 'n gaping links kan kry, om oor te skuif nie. So 'n maniak kan maar verby kom en met iemand anders se lewe gaan dobbel.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Daai Golf-drywer het gelukkig goeie reflekse gehaad.
Manne ek was nog nie in so situasie nie - maar stel jouself voor jy is met jou vrou en kinders in die kar en een vark speel so met julle lewens...wat doen jy?
Manne ek was nog nie in so situasie nie - maar stel jouself voor jy is met jou vrou en kinders in die kar en een vark speel so met julle lewens...wat doen jy?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Die video kan seker redelik maklik gebruik word om die vark se lisensie te kanseleer deur hom krimineel te vervolg, dit kan seker gesien word as poging tot moord omdat hy probeer het om die ander kar in n ongeluk te laat kom. Maar met ons NPA en metro polisie sal hulle seker nie eers belangstel om hom van die pad af te kry nie.
FHM, ek dink mens sal agter tralies beland as mens doen wat mens op daardie stadium wil doen.....
FHM, ek dink mens sal agter tralies beland as mens doen wat mens op daardie stadium wil doen.....
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Nee stem Philip, ek moet om Vadersnaam net nie alleen wees as so iets gebeur nie - ek sal toegesluit word!Philip_R wrote:Die video kan seker redelik maklik gebruik word om die vark se lisensie te kanseleer deur hom krimineel te vervolg, dit kan seker gesien word as poging tot moord omdat hy probeer het om die ander kar in n ongeluk te laat kom. Maar met ons NPA en metro polisie sal hulle seker nie eers belangstel om hom van die pad af te kry nie.
FHM, ek dink mens sal agter tralies beland as mens doen wat mens op daardie stadium wil doen.....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Ferdi
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Mon Mar 05, 2012 1:48 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Amen Cois Amen.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Mens probeer jou beste om uit die nonsense te bly maar ai, dit gebeur so gou.
Groete
henning
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Ek roep bullsh!t , die video moet gedokter wees. Daar is geen BMW wat die fabriek verlaat met werkende flikkerligte en daai kar se linker en regter flikkerlig werk
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Fongkong copy. BMWs kan ook nie die pad so byster raak nie.Boersonderroer wrote:Ek roep bullsh!t , die video moet gedokter wees. Daar is geen BMW wat die fabriek verlaat met werkende flikkerligte en daai kar se linker en regter flikkerlig werk
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
WesMerw
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Dit is nou tipiese voorbeeld van die blinde sambok. Darem die regte een wat nie verder ry nie. Hoop hulle moes hom insleep.
Wessel vd Merwe
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Ja dit is sy verdiende loon, maar onthou as iemand vir jou ligte flikker is dit nie altyd uit arogansie nie! soos gawie se as dit veilig is om oor te gaan dan is dit jou plig anders wakker jy maar net padwoede aan, en as my vrou of kind by n hospital moet kom en jy weier om oor te gaan kan jy die oorsaak wees van n onnodige ongeluk.
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Ek ry daardie pad ten minste 3 tot 4 keer per maand. Dis die highway to hell as jy nie pad gee vir die bloulig brigade nie. Al daai bestuurders is gemiddeld 30 jaar oud en dink hulle is die kat se snorbaarde.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Hiermee stem ek 100% saam.vossie1 wrote:Ja dit is sy verdiende loon, maar onthou as iemand vir jou ligte flikker is dit nie altyd uit arogansie nie! soos gawie se as dit veilig is om oor te gaan dan is dit jou plig anders wakker jy maar net padwoede aan, en as my vrou of kind by n hospital moet kom en jy weier om oor te gaan kan jy die oorsaak wees van n onnodige ongeluk.
- Tollie.Marx
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Wed Jul 27, 2016 7:11 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
So vang slim sy baas. Ag lekker man
Sent from my SM-J500F using Tapatalk
Sent from my SM-J500F using Tapatalk
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Dehacked, jy sal verbaas wees, ek het gesien hoe n BMW voor my op twee wiele ry soos hy vir n kar uitswaai voor my op n snelweg.dehacked wrote:Fongkong copy. BMWs kan ook nie die pad so byster raak nie.Boersonderroer wrote:Ek roep bullsh!t , die video moet gedokter wees. Daar is geen BMW wat die fabriek verlaat met werkende flikkerligte en daai kar se linker en regter flikkerlig werk
Het die stuurwiel te aggresief gedraai.
Ek is n redelike versigtig bestuurder maar het amper n slegte ding vandag oorgekom. Drie baane , groot trok in die middle baan,
ek in linker baan, ander bakkie heel regter baan.
Altwee ry vinniger as die trok en beweeg op dieselfde oomblik na die middel baan nadat ons die trok verby gegaan het.
In so n geval kan jy nie die ander voertuig in jou tru-spieel sien nie. Het amper groot samekoms gehad in die midddel baan.
Ongeluk gebeur so maklik maar gelukkig was ons altwee wakker.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Daar is die afgelope 2 weke baie regtig baie mense of mense se mense dood in ons omgewing in karongelukke, dit maak my regtig bang.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Jake dit maak nie saak hoe versigtig jy op die pad is nie, dit bly n risiko.Jake1 wrote:Daar is die afgelope 2 weke baie regtig baie mense of mense se mense dood in ons omgewing in karongelukke, dit maak my regtig bang.
Moet net nie laat dit jou onder kry nie, dit sal heel waarskynlik nie met jou gebeur nie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Julle moet die N14 sien as jy nie 160km/h in die regterbaan ry nie word jy omternt verblind van agteraf met die brights Die spoed beperking van 120 bestaan nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- VX70
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Thu Jun 20, 2013 7:21 am
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Justice!! Ek wonder of sy versekering gaan betaal lol
Glock 9mm
1898 Lee Enfield Long Lee 303
Sako Finnbear Super Deluxe Edition 7mm Rem Mag
1898 Lee Enfield Long Lee 303
Sako Finnbear Super Deluxe Edition 7mm Rem Mag
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
Mense wat die pad hul self so toe-eien is werklik onbedag. 'n Ander problem wat my deesdae pla is dat mense nie meer normal verby kan vat op n enkel pad nie (dus een baan in elke rigting). n Ou sal op jou g@t kom ry todat jy aftrek in die geel streep en dan verby gaan eerder as om te wag tot die pad dubbel raak of totdat dit veilig is om verby te gaan. In so n geval sak ek ook rustig terug na 80km per uur. Sulke ongeduld is nie goed vir n mens se hart nie.
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Pad woede..... Kyk hierdie idioot
+1 Ek maak dieselfde, gaan nie spiteful wees en briek of stadiger ry nie, maar gaan nie skielik versnel nie. Dit kan wel frustrerend raak as mense nie hou by die reël van 'hou links, gaan regs verby nie'. Daar is baie mense wat maar bra stadig ry in die vinnige baan, wat ook nie bedagsaam is nie. Hier in Johannesburg is daar baie perde wat 100 ry in vinnige baan met 120km/h spoed toelating.Gawie(13mm) wrote:Nee wat manne. Indien dit veilig is, gaan ek maar oor na links. Ek gaan egter nie spoed verminder as ek 120 doen spesiaal, sodat ek 'n gaping links kan kry, om oor te skuif nie. So 'n maniak kan maar verby kom en met iemand anders se lewe gaan dobbel.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon