Gras om te sny en baal gesoek

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Gras om te sny en baal gesoek

Post by Gernie »

Hi Manne, hoop dit gaan goed. Soos julle weet is die droogte baie erg en sukkel ons op die stadium om gras vir ons bees te kry.

Ek vat n kans, iemand wat dalk in PTA of JHB omgewing op 'n plot of iets 'n redelike stukkie beskikbaar het waar gras gesny en gebaal sal mag word?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
kwagga
Full Member
Full Member
Posts: 176
Joined: Sun Nov 18, 2012 3:50 pm

Re: Gras om te sny en baal gesoek

Post by kwagga »

Is jy bereid om so ver as Nylstroom te gaan? Het 50 - 100 ha wat gesny kan word.
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

Re: Gras om te sny en baal gesoek

Post by henrygriffiths »

gerniee ek het groen boontjie reste en soyaboon reste en mielie reste wat ek wil baal maar niemand hier rond sien kaans nie, dis op beestekraal so 80 km van pta dalk kan ons iets uitwerk
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Gras om te sny en baal gesoek

Post by Gernie »

Dankie manne, ek PM julle.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Gras om te sny en baal gesoek

Post by Gernie »

Weet nie of my boodskappe deurgaan nie, bel my dan maar asb op 082 vyf 8 00 drie 87.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
Post Reply