Naand almal ek lees al so tydjie hier op die forum ,baie interessant wat die manne hier kwytraak ,ek het al gejag maar ek leer nog elke dag iets nuuts
Ek is betrokke by die landbou(gemengde boerdery) en landbou besigheid ( Verkope ,vervaardiging ,versiening van implemente ,trekkers en swaar voertuie).My stokperdjies is diepsee hengel ,jag en vlieg .
Vuurwapens mee geskiet en gejag.
.22Brn
3006 Ruger
300wm Ruger
243w Musgrave
2506 Ruger
3030 Marlin
303 Enfield
300wsm Tikka
6.5 55 Tikka sporter
222 50 Howa varmint
12boor Brn
.38 Special Rossi
Groete Diesel Dog.
ps ek het sewe honde vandaar die Dog
Van die Weskus
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Van die Weskus
Welkom Diesel Dog.
As jy gewillig is om te leer, kan dit net beter gaan.
As jy gewillig is om te leer, kan dit net beter gaan.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Van die Weskus
Welkom DD. Mooi vis op jou profile pic
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Van die Weskus
Welkom Diesel D hoop jy geniet dit sommer baie
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Van die Weskus
Welkom DD. Waar op die Weskus is jy woonagtig?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Van die Weskus
Boesman10, jamalley, 243Songdaug, Heinz Petersen,dankie vir die verwelkoming,ek woon in die Koppies veld , Vredenburg omgewing .Die vis is my persoonlike rekord Geelvin Tuna 103kg ,40 seemyl Wes van Saldanha.
Weskus groete
DD
Weskus groete
DD
