Wat is 'n fair prys om te betaal vir 'n goed opgepaste Houyt Trykon 75 yr birthday edition met heelwat ekstra pyle, jagpunte, fletching tool 'n target butt en nog paar ander los items? Dit kom in 'n harde tas met 'n detachable koker . As pakket klink R9000 te veel of wat dink die eksperts. Ek weet net die boog alleen het R10000 gekos sonder al die attachements.
Sal graag van die kenners wil hoor.
Hoyt Trykon
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hoyt Trykon
Hansman
Tweedehandse boe het seker van die swakste herverkoop waarde van enige produk wat ek ken, selfs n Ford Courier bakkie het beter herverkoop waarde as n boog, ek sal nie meer as R7500 vir die Hoyt betaal nie, as jy bietjie soek sal jy verseker n goedkoper een kry.....
My 2c.....
Mooi loop
Francois

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Hoyt Trykon
Het gesukkel om n splinter nuwe Mathews Monster (geen skoot en nuutste model) verkoop te kry vir R6000.00
n Boog wat n jaar of wat oud is met al sy goodies verkoop nie maklik meer as R5000.00 dis nou pyle ens ingesluit...
n Boog wat n jaar of wat oud is met al sy goodies verkoop nie maklik meer as R5000.00 dis nou pyle ens ingesluit...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Hoyt Trykon
Is dit 'n goeie ding om tweede hanse boog te koop?
Of is dit beter om nuut te koop?
Dankie
Of is dit beter om nuut te koop?
Dankie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
ablm468
Re: Hoyt Trykon
Stadsjapie
As jy 'n boog in 'n goeie toestand kan koop en kry nog toebehore by dan kry mens dit gewoonlik goedkoper as 'n nuwe een. Hierdie boog kos nuut ongeveer R12k sonder enige bybehore.
Hier kry mens nog ekstras by wat dit 'n winskoop maak. Jy kan dan sien of jy daarvan hou of nie, indien nie het jy nie so baie geld uitgegee en kan weer maklik ontslae raak van hom.
My opinie.
Hansman
As jy 'n boog in 'n goeie toestand kan koop en kry nog toebehore by dan kry mens dit gewoonlik goedkoper as 'n nuwe een. Hierdie boog kos nuut ongeveer R12k sonder enige bybehore.
Hier kry mens nog ekstras by wat dit 'n winskoop maak. Jy kan dan sien of jy daarvan hou of nie, indien nie het jy nie so baie geld uitgegee en kan weer maklik ontslae raak van hom.
My opinie.
Hansman
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Hoyt Trykon
Goeie Middag Hansman,
Dankie vir die antwoord, ek verstaan. Ja nee mens moet maar eers die kat mooi uit die boom kyk.
Mens moet seker eers mens se huis werk ook doen ander kan mens seker ook 'n dat koop.
Kry maar snaakse mens daar buite.
Lekker dag Hansman