Aandag Mnr Koos Barnard en ander .22 Hornet eienaars
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am

Ek het gister my .22 Hornet ZKW 465 gekry.Wat se herlaai raad het julle vir my?
Sal die 45gr Sierra Hornet goed werk of net .223 punte ?Indien alles in orde is wat se tipe akkuraatheid kan n ou te wagte wees op 100m
Groete en geniet julle naweek
Philip Moolman

- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Aandag Mnr Koos Barnard en ander .22 Hornet eienaars
Hi Philip
Ek het presies dieselfde geweertjie vir n hele rukkie gehad en toe verkoop omdat ek nie regtig werk het vir hom nie. Ek het 40gr V-max in hom gelaai en het n een gaaitjie groep op 100m met hom gekry. Het S265 gebruik as ek reg onthou en sal in my boek moet gaan kyk watse lading dit was, dit is regtig n baie lekker geweertjie met sy haar sneller en ekt ook n demper op gesit wat hom tjoep stil gemaak het.
Groete

.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: Aandag Mnr Koos Barnard en ander .22 Hornet eienaars
Toelie,toelie wrote:Hi Philip
Ek het presies dieselfde geweertjie vir n hele rukkie gehad en toe verkoop omdat ek nie regtig werk het vir hom nie. Ek het 40gr V-max in hom gelaai en het n een gaaitjie groep op 100m met hom gekry. Het S265 gebruik as ek reg onthou en sal in my boek moet gaan kyk watse lading dit was, dit is regtig n baie lekker geweertjie met sy haar sneller en ekt ook n demper op gesit wat hom tjoep stil gemaak het.
Groete
Dis briljant,ek sal meer as tevrede wees as ek konstante groepe van so 25mm kan skiet
Baie dankie!
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Aandag Mnr Koos Barnard en ander .22 Hornet eienaars
Dag Philip
My geweer se groefdraai is stadig (1 in 14 en dit groepeer nie goed met koeels swaarder as 45gr nie. Ek gebruik 10.5gr S265 en kry groeperings van ongeveer 25mm op 100m met die 45 greiners. Met Hornady se 35gr V-Max'e laai ek 11.2gr en kry vyfskootgroeperings kleiner as 25mm op 100m. Die skerppuntkoeels is te lank vir die magasyn van die Hornet (my ZKW) en daarom gebruik ek rondeneus 45gr koeels. My geweer se loop is kort, slegs 21" en my koeelsnelheid in die omgewing van so 2460vps. Dis 'n lekker kaliber waarmee jy tot springbokke op kortafstand kan skiet. Skootplasing is egter baie belangrik. Die 35gr V-Max is nie eintlik vir springbokke bedoel nie maar kan werk in 'n noodgeval met baie presiese skootplasing. Ek beveel dit egter nie aan vir springbokke nie.
Mooi loop

Koos,Koos Barnard wrote:Dag Philip

Baie dankie vir die raad.45gr en selfs 35gr is voldoende vir my.Die akkuraatheid wat jy kry verseker ook voldoende.My Brno behoort seker of hopelik ook so te presteer.
Geniet die naweek
Philip
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Aandag Mnr Koos Barnard en ander .22 Hornet eienaars
Jy het goeie raad hierbo gekry!
Koos het nie genoem nie, maar Sierra maak 'n goeie 45gr rondeneus koeël. https://www.sierrabullets.com/store/pro ... -gr-Hornet. PMP het destyds 'n lekker rondeneus vervaardig, maar produksie is gestaak...
Jy kry ook monolitiese koeëls vir die Hornet: http://www.gsgroup.co.za/224035HV058.html en http://impalabullets.co.za/reloading-data-224/ Op laasgenoemde se blad is ook goeie herlaaidata-riglyne op aanvraag beskikbaar. Met goeie skootplasing kan jy dus 'n klein bokkie op kort afstande skiet - met minimale vleisskade.
Wees net baie bedag op die invloed wat wind op die Hornet se koeël het... - soos met baie ander .22-kalibers. As die wind waai, los maar die geweertjie by die huis... Dit ter syde gestel, het jy 'n fantastiese kaliber aangeskaf

IzakV
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Nov 28, 2022 2:41 pm
Re: Aandag Mnr Koos Barnard en ander .22 Hornet eienaars
Wil graag weet wat was die lading van die 40gr V-max met die S265.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aandag Mnr Koos Barnard en ander .22 Hornet eienaars
Kyk hoe werk 'n gemiddelde lading van 10.7 of 10.8gr wat uit Koos se ladings afgelei is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Aandag Mnr Koos Barnard en ander .22 Hornet eienaars
Kyk na Hodgon Lil gun. Dit laat die Hornet in n ander klas boks. Ek het 45gr ronde punte gebruik omdat die magasyn OAL beperk is. Laai hom so lank as moontlik.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Aandag Mnr Koos Barnard en ander .22 Hornet eienaars
Ek verstaan hornet baie goed. Stuur my n whatsapp by 0823861714 dan help ek waar ek kan. Ek besit 2 Hornets en het ook n Bno zkw 465. Bitter lekker geweertjies. Ek het ladings met verskillende kruite..
Groetnis
Groetnis