Bosvark Roer
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Bosvark Roer
Dagse julle
Ek is in die mark vir n lekker bosvark geweer. Wil graag by julle manne hoor watse roer met toerusting julle tans gebruik. Gaan vir dag(bewegende varke) en nag jag gebruik word.
Opsies waarna ek tans kyk is n 303, 30-30 of selfs n DM4(AR-15)
Hoor graag van julle
Groete
Ek is in die mark vir n lekker bosvark geweer. Wil graag by julle manne hoor watse roer met toerusting julle tans gebruik. Gaan vir dag(bewegende varke) en nag jag gebruik word.
Opsies waarna ek tans kyk is n 303, 30-30 of selfs n DM4(AR-15)
Hoor graag van julle
Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Bosvark Roer
Ek nou vir my n 45-70 lever action gekry vir varke in die dag oor honde.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Bosvark Roer
Het self gesink aan die 45-70 maar gedink hys dalk bietjie groot vir vinnige opvolg skote. Nog net eenkeer met een geskiet so miskien is ek verkeerd. Dit is hoekom ek na die 30-30 lever action kyk.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Bosvark Roer
Hi n 45 70 en 30 30 is basis op die selfde geweer gebou in n lever action so ek nie seker oor wat jy bedoel met te groot nie. Wat ek hou van hom is hy skiet n swaar koeel wat baie hard slaan en wat baie goed doen in die digte bos waar jy n bosvark sal kry. Ek het 45 70 in n dubbel en is baie happy met hom dit lyk amper asof jy n dier om klap met die caliber op kort afstand. Ek laai 350gr Ken Stewards se punte teen 1750fps. Recoil is baie gemaklik.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Bosvark Roer
Ek praat spesifiek van die recoil as ek se hy is te groot. Moet ook wel se ekt nog nie met n 30-30 geskiet nie. Ons skiet bosvarke om die lande wat die honde uitjaag so omdat die 45-70 so stadig skiet maak die bewegende teikens net so bietjie moeiliker.Thunderhead wrote:Hi n 45 70 en 30 30 is basis op die selfde geweer gebou in n lever action so ek nie seker oor wat jy bedoel met te groot nie. Wat ek hou van hom is hy skiet n swaar koeel wat baie hard slaan en wat baie goed doen in die digte bos waar jy n bosvark sal kry. Ek het 45 70 in n dubbel en is baie happy met hom dit lyk amper asof jy n dier om klap met die caliber op kort afstand. Ek laai 350gr Ken Stewards se punte teen 1750fps. Recoil is baie gemaklik.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Bosvark Roer
Hoe ver skiet julle?
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Bosvark Roer
Wat van n pomp aksie haelgeweer met slugs, sit dan net n lekker red dot sight of tritium oop visiere op...
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Bosvark Roer
Ek het nou die dag n pomp aksie 30-06 (daar was n 300WM ook) by S&O raakgeloop wat in my oe n great bosvark gun sal maak. Die roer was was hier net oor die R9k as ek reg onthou. Al so afgemerk wat niemand wil hulle koop nie.
Ek skiet ongelukkig nie genoeg in die styl om dit te justify nie.
Maar n DM4 in 300BLK sal net so mooi loop.
Ek skiet ongelukkig nie genoeg in die styl om dit te justify nie.
Maar n DM4 in 300BLK sal net so mooi loop.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Bosvark Roer
Glad nie eers aan die pomp aksies gedink nie. Dankie manne.
Voordeel van die DM4 is ek kan hom vir die pinshooting ook gebruik.
Groete
Voordeel van die DM4 is ek kan hom vir die pinshooting ook gebruik.
Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Bosvark Roer
Nornico T-56 gelaai met 150gr PMP soft nose teen 2050 fps? Lekker goedkoop opsie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 362
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Bosvark Roer
Wat van n DM4 in .30 Blackout?
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Bosvark Roer
Alles sal regtig mooi werk vir bosvarke! Julle manne in nou besig om my besluit nog moeiliker te maak;-)
Dankie vir die insette manne!
Een van my vriende het nou n 44Mag ook voorgestel. Blykbaar sukkel die manne met semi auto lisensies. Veral roere soos AR15, LM5, AK ens
Dankie vir die insette manne!
Een van my vriende het nou n 44Mag ook voorgestel. Blykbaar sukkel die manne met semi auto lisensies. Veral roere soos AR15, LM5, AK ens
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Bosvark Roer
[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/16/01/04 ... 32a9a0.jpg[/IMG]
Weet nie van bosvark nie maar my 30-30 is dodelik op vlakvarke!
Weet nie van bosvark nie maar my 30-30 is dodelik op vlakvarke!
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Bosvark Roer
Dink ook 30-30 lever aksie sal mooi werk. 303 is ook nie te versmaai nie. Ruk terug by iemand wat dit gereeld doen gehoor hy verkies 303 met red dot.
Wil nog kyk hoe ek 'n red dot op my 303 kan sit.
Wil nog kyk hoe ek 'n red dot op my 303 kan sit.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Bosvark Roer
Monster, klink na n blink plan. Hou regtig van die DM4 reeks. Hoe sal mens so iets motiveer vir die lisensie. Om een te kry vir die 223 is al klaar moeilik.Monster wrote:Wat van n DM4 in .30 Blackout?
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bosvark Roer
Wat van een van daai goedkoop Savage roere in 30.06 of 308 dan sny jy die loop lekker kort af en skroef hom n reflex KD op.20" loop wat iets soos n 180gr Sierra Pro Hunter lekker skiet en baie hanteerbaar in en om die lande is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Bosvark Roer
Capt, ek het ook daaraan gedink. Die opvolg skote mag dalk net nie so vinnig gebeur as met n lever action of semi auto nie. Ek skiet nie altyd eerste keer raak nie. Haha
Maar ja n lisensie sal dan baie makliker gekry word. Skiet tans met my 308 Brno die bosvarke.
Maar ja n lisensie sal dan baie makliker gekry word. Skiet tans met my 308 Brno die bosvarke.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark Roer
Ek skiet met my 9.3x62 varke oor honde, Jy moet net jou geweer leer ken, Jy kan vrek vinnig met ñ slotaksie skiet, leer hom net ken.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Bosvark Roer
Ek het gesien die pomp aksie is nou R6500.NJ_v_N wrote:Ek het nou die dag n pomp aksie 30-06 (daar was n 300WM ook) by S&O raakgeloop wat in my oe n great bosvark gun sal maak. Die roer was was hier net oor die R9k as ek reg onthou. Al so afgemerk wat niemand wil hulle koop nie.
Ek skiet ongelukkig nie genoeg in die styl om dit te justify nie.
Maar n DM4 in 300BLK sal net so mooi loop.
Het hom so bietjie hanteer en vir daai prys sal jy nie beter kry nie.
Dis die Verney-carron 30-06 pomp aksie.
- NJ_v_N
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Re: Bosvark Roer
Die einste een wat ek ook na gekyk het, maar lyk my hulle raak desperaat om dit te verkoop teen daai prys.Hein (Haan) wrote: Ek het gesien die pomp aksie is nou R6500.
Het hom so bietjie hanteer en vir daai prys sal jy nie beter kry nie.
Dis die Verney-carron 30-06 pomp aksie.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Bosvark Roer
Ek dink bloot die feit dat dit n pompaksie 30-06 is maak dat die manne nie n kans wil vat op die roer nie.
Bietjie ongewoon vir die meeste manne.
Na dat ek die geweer bietjie hanteer het dink ek dit sal n baie lekker bosveld en vark roer maak.
Die hout op die geweer is nie lelik nie en die aksie is seep glad.
Doeie voorraad is maar n lelike ding, as ek nie nou ander ysters in die vuur gehad het nie sou ek Saterdag een gekoop het.
Dis seker die beste koop daar buite as jy in die mark vir n vark/bos geweer, wat kan jy nog vir R6500 koop?
Bietjie ongewoon vir die meeste manne.
Na dat ek die geweer bietjie hanteer het dink ek dit sal n baie lekker bosveld en vark roer maak.
Die hout op die geweer is nie lelik nie en die aksie is seep glad.
Doeie voorraad is maar n lelike ding, as ek nie nou ander ysters in die vuur gehad het nie sou ek Saterdag een gekoop het.
Dis seker die beste koop daar buite as jy in die mark vir n vark/bos geweer, wat kan jy nog vir R6500 koop?
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Bosvark Roer
Ek sou ook dink 'n .303 met red dot en 22 duim loop. Sintetiese Armtec kolf wat die "punch kan vat"
https://www.youtube.com/watch?v=4hcky95pj-8
https://www.youtube.com/watch?v=4hcky95pj-8
-
karoo.vellies
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm
Re: Bosvark Roer
Is dit wettig in SA om met semi auto gewere te jag?
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Bosvark Roer
Ja die pomp aksie sal verseker goed werk en teen daardie prys is dit n "no brainer"!!
Nee Karoo Vellies, dit is nie eintlik wettig nie. Kan nie aansoek dien vir n semi vir jag doeleindes nie. Die rede agter die AR of Lever action is dat ek dit dan ook vir Pinshooting kan gebruik.
Nee Karoo Vellies, dit is nie eintlik wettig nie. Kan nie aansoek dien vir n semi vir jag doeleindes nie. Die rede agter die AR of Lever action is dat ek dit dan ook vir Pinshooting kan gebruik.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
