Page 1 of 1

digitaltechnology

Posted: Sun Dec 20, 2015 3:57 pm
by seekoegat
Het iemand al besigheid met hulle gedoen, ek wil net 'n verwysing he voor ek dalk 'n teleskoop by hulle koop. Hulle pryse is baie goed. Dankie
http://digitaltechnology.co.za/

Re: digitaltechnology

Posted: Sun Dec 20, 2015 6:06 pm
by JPS
Ek sou BAIE versigtig gewees het as ek jy was...

Daar is net selfoon nommer gelys, geen landlyn nommer nie en dan, Die adres van die maatskapy sĂȘ net Bloemfontein daar is geen straat eers nie. Nee wat klink baie soos die Pe en Oos londen company wat op die web geadverteer het as DiGital Revolution en van die lede hier ook al gevang het n die manne ingedoen et van hulle geld. Gaan kyk maar baie dieselfde produkte ook op digital revolution as nou op die Digital Technology.

Die is dalk heeltemal legitimate, maar maak maar liefs eers DOODSEKER voo jy enige geld oorbetaal.

Groete
Jan

Re: digitaltechnology

Posted: Sun Dec 20, 2015 8:36 pm
by mossie
Bly weg!! Miskien moet iemand maak of hy van Bloem is en kyk of hulle die selfoon antwoord en dan vra of jy nie self daar kan gaan kyk nie.
Ek ruik n ROT.

Re: digitaltechnology

Posted: Sun Dec 20, 2015 9:02 pm
by junglejulian
Nee bly weg.ek weet nie van so plek in bloem nie.as hul vir jou adres kan gee sal ek vir jou gaan kyk maar is amper seker dit is n scam.laat weet as ek kan help

Re: digitaltechnology

Posted: Mon Dec 21, 2015 2:50 pm
by Francoisv
Dis 'n scam. Selfde bastards.

Re: digitaltechnology

Posted: Mon Dec 21, 2015 3:09 pm
by Johnnie De Wet
Scam

Re: digitaltechnology

Posted: Mon Dec 21, 2015 3:15 pm
by RabieL
Defnietief n Scam, paar ouens het al ads geplaas op Guntree om teen die b&*%s te waarsku. Hulle add het eers gese Pinetown.

Re: digitaltechnology

Posted: Mon Dec 21, 2015 7:17 pm
by Banzo
Hulle is blykbaar van Pretoria ook: http://pretoria.backpage.com/SportsEqui ... 00/6207592

Hou maar verby.