digitaltechnology

Post Reply
seekoegat
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun Jun 28, 2009 12:13 pm

digitaltechnology

Post by seekoegat »

Het iemand al besigheid met hulle gedoen, ek wil net 'n verwysing he voor ek dalk 'n teleskoop by hulle koop. Hulle pryse is baie goed. Dankie
http://digitaltechnology.co.za/
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: digitaltechnology

Post by JPS »

Ek sou BAIE versigtig gewees het as ek jy was...

Daar is net selfoon nommer gelys, geen landlyn nommer nie en dan, Die adres van die maatskapy sê net Bloemfontein daar is geen straat eers nie. Nee wat klink baie soos die Pe en Oos londen company wat op die web geadverteer het as DiGital Revolution en van die lede hier ook al gevang het n die manne ingedoen et van hulle geld. Gaan kyk maar baie dieselfde produkte ook op digital revolution as nou op die Digital Technology.

Die is dalk heeltemal legitimate, maar maak maar liefs eers DOODSEKER voo jy enige geld oorbetaal.

Groete
Jan
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: digitaltechnology

Post by mossie »

Bly weg!! Miskien moet iemand maak of hy van Bloem is en kyk of hulle die selfoon antwoord en dan vra of jy nie self daar kan gaan kyk nie.
Ek ruik n ROT.
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: digitaltechnology

Post by junglejulian »

Nee bly weg.ek weet nie van so plek in bloem nie.as hul vir jou adres kan gee sal ek vir jou gaan kyk maar is amper seker dit is n scam.laat weet as ek kan help
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: digitaltechnology

Post by Francoisv »

Dis 'n scam. Selfde bastards.
Francois Vogel
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: digitaltechnology

Post by Johnnie De Wet »

Scam
Johnnie
User avatar
RabieL
Full Member
Full Member
Posts: 161
Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am

Re: digitaltechnology

Post by RabieL »

Defnietief n Scam, paar ouens het al ads geplaas op Guntree om teen die b&*%s te waarsku. Hulle add het eers gese Pinetown.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"

9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
User avatar
Banzo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Sun Jun 28, 2015 7:15 pm

Re: digitaltechnology

Post by Banzo »

Hulle is blykbaar van Pretoria ook: http://pretoria.backpage.com/SportsEqui ... 00/6207592

Hou maar verby.
30-06 Musgrave Mod 90
Post Reply