Stel myself ordentlik voor.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Stel myself ordentlik voor.
Dag almal,
Ek het myself so vlugtug voorgestel toe ek aangesluit het 'n paar maande terug, maar ek sien hoe beter julle 'n man ken hoe gemakliker is julle om te help en te gesels. Ek geniet die forum verskriklik so hier is bietjie meer oor my.
Bly is Bellville al my hele lewe, my pa is 'n speurder en ek het grootgeword in 'n huis met vuurwapens, skiet en jag.
Was in HTS Bellville en het 3 jaar WP span gehaal met .22 skyfskiet. Elektries gaan swot en op die weskus marine/industrieele elektriese werk gedoen en elektrisieen kwalifiseer. Is met daai kwalifikasie offshore en werk al 7 jaar in die Kommersieele Duik bedryf, tans in die Noordsee, Skotland as 'n Dive Systems Technician (nie 'n duiker nie). Ek is verantwoordelik vir die maintenance, repair en certification van die duik sisteem en duik toerusting op 'n skip wat uitgaan en Kommersieele duikwerk doen. Ek werk met my hande elke dag en geniet dit baie. 6 weke aan/6 af.
Ek skiet en jag nog al die jare saam met my pa .22, 303 en 270. Al kans gehad om hele ander paar gewere te skiet, R5, R1, taakmag se MP5 ens.
Het nou uiteindelik my in rat gekry en my eie gewere op my naam gekry. Lisensies is goedgekeur vir my Glock 19 en 308 so ek gaan tel hulle nou op sodra ek by die huis kom in Januarie.
Sako 85 Varmint 308 is nou by Morkel & Crouse, hulle sny draad op die loop en monteer 'n Lynx picatinny rail, Nightforce ringe en NXS 5.5-22x50 scope. Sy loop moet ingebreek word sodra ek by die huis kom.
Ek het ook 'n lisensie aansoek in vir 'n Savage Mod 12 LRP 260rem. Dit beteken natuurlik ek gaan so gou moontlik moet begin herlaai. Ek is 'n leek as dit by daarby kom. Ek het nou al 'n paar boeke gelees en doen soveel navorsing oor die internet wat ek kan, maar ek weet ek het nog 'n langpad wat voorle. Kaapjag het 'n herlaai kursus op hul kalender vroeg volgende jaar wat ek wil bywoon en ek is ook in kontak met Hendrik van Rensburg, hy praat van vroeg Februarie afkom Kaap toe om 'n kursus aan te bied.
Dit is seker dit van my kant af, so ek hoop daar is 'n paar geduldige manne wat bereid is om hul kennis met 'n newbie te deel. Die forum is defnitief iets besonders, hope kennis en ondervinding hier. Ek is hier om te leer.
Ek gaan my eerste vraag sommer hier gooi met betrekking tot die inbreek van 'n loop. Ek verstaan hoekom dit gedoen word en die routine wat gevolg word bv. 10x 1 skoot en skoonmaak, 5x 2 skote en skoonmaak ens.
Die vraag wat ek het is oor die skoonmaak self, ek kon nog nie 'n duidelike antwoord daarop kry nie.
-Watter produkte moet ek gebruik (ek het Boretech Eliminator al aangekoop)?
-Ook die fisiese prosedure? 1x nat patch 'n paar strokes, dan nat nylon/brass borsel 12 strokes, dan droe lappies? miskien butch's boreshine daarna?
-Enige patrone moet/nie moet gebruik word met die inskiet? Kan ek maar net 2 pakke pmp koop vir die doel? Ek het 4 pakke Federal 168gr match met die SMK gekoop met S&O se uitverkoping, ma hulle is dar te duur om sommer net uit te skiet.
Geweersoonmaak doen ek gereeld maar ek wil nie aanneem ek weet enigeiets nie, wil dinge van dag een af reg doen.
By voorbaat dank, ek luister graag.
Ek sal my vrae oor herlaai toerusting in die gepaste afdeling plaas.
Baie dankie, lekker week vir almal.
Groete,

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Vroegoggend en 'n bekvol !!!!!!
Daar is 'n paar manne van Belville wat jou moontlik kan help en die Paarliete is ook nie te ver nie.
Vir skoonmaak van die loop - eerstens moet al die olie uit die loop kom - asetoon of vergasser spuitmiddels kan dit doen. Daarna moet die loop blink voor die eerste skote. 'n Middel wat die koper en koolstof uit die loop verwyder moet dan gebruik word. (Forrest Bore Foam, GS M98 en ander) Sodra lappies skoon uitkom kan eerste skoot loop.
Nou word die loop weer skoongemaak soos tevore, Die idee is dus dat die loop elke keer geen koper of koolstof moet bevat nie. Ek het Howa se skiet roetine gebruik en dit is die 10x1 en 5x2 skote. My 223 se loop maak daarna bitter maklik skoon.
Geniet jou skiet wanneer jy terug is.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Bravo1
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Dec 24, 2013 7:51 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Dagse Dumbluck....dis lekker om te sien daar is nog manne in die Offshore duik bedryf op die forum!
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Welkom by Jaracal Dumbluck, Tripodmvr se goeie raad kan jy maar volg. Forest bore foam is n moet om te he saam met jou ander loop skoonmaak produkte.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Welkom Adri. Ja Kaapjag bied n herlaai kusus aan, maar as jy kan, hou bietjie vas en doen liewer die kursus wat Hendrik aanbied.
Hy begin met n beginners kursus en gaan dan oor na die gevorderde kursus.
As jy vasdraai kan jy my kontak om jou te help.
PM my of bel my op 082 556 7274

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Stel myself ordentlik voor.
welkom welkom laat weet asb wanneer Hendrik af kom.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Welkom Adri! Dit klink sommer asof jy die dinge mooi reg wil doen van die begin af! Saam met die ander manne hier onder rond, kan jy my ook enige tyd kontak as jy hulp nodig het. Hendrik se kursus sal jou beslis op die regte pad sit.
Terloops - Jou Pa se naam is nie dalk Mike nie? Het al 'n paar lekker braaie deurgewerk saam met hom, Giel en Kêppies.
Groetnis

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Stel myself ordentlik voor.
Welkom Adri,
Hier is darem klomp manne in jou omgewing wat kan help. Jy kan gerus op my nommer ook druk as jy vashaak.
Ek sal ook van die lekker loop inbreek raad gebruik maak een of ander tyd. Dit is interessant.

Jannie Welman
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Baie dankie manne vir die warm verwelkoming. Ek sien baie uit na die sosiale kant van die sport en om die mense te ontmoet.
Dankie aan almal wat hulp offer, ek sal julle kontak as ek vashaak of sommer net vir raad.
bravo1, ek ontmoet al hoe meer mense in ons bedryf. Lekker as iemand verstaan wat mens doen.
tripodmvr, ek het al in 'n ander artikel gelees van fosters bore foam, dit is defnitief op my shopping list, dankie vir jou raad
heinz, ek is gelukkig af as ek by die huis is so het baie tyd, ek sal sommer altwee kursusse bywoon, dankie dis goed om te weet ek kan jou kontak vir raad
ruaanb, ek sal jou op hoogte hou
Dawie, jip dis net ek, ek het groot geword voor Giel en Keppies, jy moet help om die manne aan te por om hul gewere af te stof, ek wil hoekal vir hulle almal bymekaar kry en begin Junie gaan jag.
Dankie weereens, ek kan nie wag om by die huis te land en aan die gang te kom nie.

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Welkom Adri! Voorwaar 'n netjiese bekendstelling.
Klink jy kan my broer Waldo Fourie ken - as ek reg is is hy ook betrokke by die duik toerusting vir kommersieële vaartuie.

Albert84
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Welkom Adri,
Welkom en sterkte in die Noordsee die tyd van die jaar, wanneer is jou crewchange. Eks self offshore in Ghana tot begin Januarie en verstaan presies hoe dit voel om offshore te sit en uit te sien na nuwe skiet goed. Hoop nie die meeste geweer sites word op julle boot geblok soos hier by ons nie!
Groete,
Albert
Welkom en sterkte in die Noordsee die tyd van die jaar, wanneer is jou crewchange. Eks self offshore in Ghana tot begin Januarie en verstaan presies hoe dit voel om offshore te sit en uit te sien na nuwe skiet goed. Hoop nie die meeste geweer sites word op julle boot geblok soos hier by ons nie!
Groete,
Albert
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Hi Albert, wat die weer aan betref is ek eintlik bang, moes laas week in hawe toe hardloop agv slegte weer, nou duik ons alweer ver noord en dis so plat soos n dam. Hier blok die firewall ook omtrent als, dis baie frustrerend. Het nou probeer foto's ook oplaai maar die internet is op teetyd lyk dit my.
Ek klim 6 Jan in Holland af, gaan die 3de in droogdok in daar. Hoop ek kry nog daardie selfde aand 'n vlug Kaap toe sodat ek die 7de by die huis is.
243 ek het nog nie jou broer raakgeloop nie, maar dis 'n klein wêreld.
Ek klim 6 Jan in Holland af, gaan die 3de in droogdok in daar. Hoop ek kry nog daardie selfde aand 'n vlug Kaap toe sodat ek die 7de by die huis is.
243 ek het nog nie jou broer raakgeloop nie, maar dis 'n klein wêreld.
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Het uiteindelik gister kans gekry om met my nuwe geweer te gaan skiet by DSK, is so gelukkig met hom! Kan klomp skote deur hom stoot voor hy warm raak. Die kombinasie
silencer/muzzle break werk soos 'n droom, hy is baie mak en sag.
Ek moes net low ringe ipv die mediums gekry het.
Daai groepies is op 100m met Federal Match met die 168gr Sierra Matchking geskiet. Wind het al lekker gewarrel daai tyd.
Het vir DawieKotze gekry daar.
Dinsdag gaan ek weer gaan skiet, kan nie wag nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/2d0cf69fe7bcf1dd91ab0022d82e7b87.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/4ce2948fcc76e1fc1edeb94c96c98b20.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/04f58e7044b12d673ee29325145da499.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/abb1e7331b4bd8f7fcfd35b12e93625c.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/0ffc8803bf091f36b875b258c64bd473.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/0c7ab303ea644b150f5e4f5fae8ed5cb.jpg
silencer/muzzle break werk soos 'n droom, hy is baie mak en sag.
Ek moes net low ringe ipv die mediums gekry het.
Daai groepies is op 100m met Federal Match met die 168gr Sierra Matchking geskiet. Wind het al lekker gewarrel daai tyd.
Het vir DawieKotze gekry daar.
Dinsdag gaan ek weer gaan skiet, kan nie wag nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/2d0cf69fe7bcf1dd91ab0022d82e7b87.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/4ce2948fcc76e1fc1edeb94c96c98b20.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/04f58e7044b12d673ee29325145da499.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/abb1e7331b4bd8f7fcfd35b12e93625c.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/0ffc8803bf091f36b875b258c64bd473.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160110/0c7ab303ea644b150f5e4f5fae8ed5cb.jpg
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Mooi gedoen, maar ek dink jy kan beter met klein verstellings. Jy het die spoed gemeet so daar is hoop op verbetering as jy die nodespoed kan slaan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Dankie, ek gaan nou vir die eerste keer begin herlaai so het nog 'n lang pad wat voorlê, ma ek sien uit. Gaan more 'n paar toetsladings laai (hoop ek kom reg) en Dinsdag gaan kyk wat hulle maak.
Het iemand ondervinding met Federal doppe? Ek wonder of ek die once fired doppe moet laai of net dadelik moet begin met nuwe lapuas?
Het iemand ondervinding met Federal doppe? Ek wonder of ek die once fired doppe moet laai of net dadelik moet begin met nuwe lapuas?
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Begin reg en doen jou ladings en dop voorbereiding met Lapua. Jy gaan een of ander tyd oorslaan na Lapua toe en dan moet jy weer alles van vooraf doen.
Op Jaracal hoef jy nie skoolfonds te betaal nie.
Op Jaracal hoef jy nie skoolfonds te betaal nie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Stel myself ordentlik voor.
Mooi man. Gister was 'n lekker skiet dag. As ek nie moes werk nie het ek self sommer net die .22 se loop slag kom warm maak.
Jannie Welman
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Skat jy is die man wat Dawie aan my voorgestel het?Dumbluck wrote:Het uiteindelik gister kans gekry om met my nuwe geweer te gaan skiet by DSK, is so gelukkig met hom! Kan klomp skote deur hom stoot voor hy warm raak. Die kombinasie
silencer/muzzle break werk soos 'n droom, hy is baie mak en sag.
Ek moes net low ringe ipv die mediums gekry het.
Daai groepies is op 100m met Federal Match met die 168gr Sierra Matchking geskiet. Wind het al lekker gewarrel daai tyd.
Het vir Dawie Kotze gekry daar.
Dinsdag gaan ek weer gaan skiet, kan nie wag nie.
Baie welkom, Dumbluck.
Onthou net DSK is net op Woensdae en Saterdae oop.
Geluk met 'n paar mooi skote!
Groetnis
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Baie dankie PWV, ek onthou nou ek het jou ook ontmoet.PWV wrote:Skat jy is die man wat Dawie aan my voorgestel het?Dumbluck wrote:Het uiteindelik gister kans gekry om met my nuwe geweer te gaan skiet by DSK, is so gelukkig met hom! Kan klomp skote deur hom stoot voor hy warm raak. Die kombinasie
silencer/muzzle break werk soos 'n droom, hy is baie mak en sag.
Ek moes net low ringe ipv die mediums gekry het.
Daai groepies is op 100m met Federal Match met die 168gr Sierra Matchking geskiet. Wind het al lekker gewarrel daai tyd.
Het vir Dawie Kotze gekry daar.
Dinsdag gaan ek weer gaan skiet, kan nie wag nie.
Baie welkom, Dumbluck.
Onthou net DSK is net op Woensdae en Saterdae oop.
Geluk met 'n paar mooi skote!
Groetnis
Ek hoop om môre 'n paar huis takies af te handel dan wil ek Dinsdag gaan loer hoe lyk die skietbaan by Riebeeck Kasteel, anders Woensdag oggend.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Adri - OOM Pieter is een van die ouer manne hier wat nie omgee as mens hom OOM noem nie!Dumbluck wrote: Baie dankie PWV, ek onthou nou ek het jou ook ontmoet.
Ek is bly jy is gelukkig met die groepe wat jy Saterdag gekry het. Onthou - 'n loop wat lank vat om warm te word, vat net so lank om weer af te koel!
Groetnis
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Welkom hier(ja liewer laat as nooit, het nie die post vroeër raakgesien) Ek is ook nou in die kaap gevestig, gaan maar min skiet, maar dalk loop ons mekaar raak by DSK, Ek is ook meer as bereid om te help met die herlaai storie, so as jy hulp soek my lyn is oop! Gooi net 'n PM
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Daar was al klaar weer gewerk aan die geweer gister. Die kombinasie van die lynx rail en nightforce ringe het n spasie van 10.3mm gelos tussen die loop en scope, ek het nou Optilock basisse en extra low ringe laat monteer. Nou sit hy soos hy moet.
Het met 100m zero nog 42moa elevation gehad, sal more kyk hoeveel ek nou gaan hê met die nuwe ringe.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160112/46de4887a5b37092c91b4af9b4130779.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160112/42042f4d47aef100a67b62658021ddf7.jpg
Het met 100m zero nog 42moa elevation gehad, sal more kyk hoeveel ek nou gaan hê met die nuwe ringe.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160112/46de4887a5b37092c91b4af9b4130779.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160112/42042f4d47aef100a67b62658021ddf7.jpg
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Stel myself ordentlik voor.
Dit lyk of jou nuwe ringe ook werk met die los offset inserts. Is dit so?
Jannie Welman
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 565
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Stel myself ordentlik voor.
Daar is 'n insert tussen die ring en die tube, is dit waarna jy verwys?JTM wrote:Dit lyk of jou nuwe ringe ook werk met die los offset inserts. Is dit so?
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160112/0144ae849df12cd2745b8b90e06cf1b9.jpg
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Stel myself ordentlik voor.
Ja dit is reg. Jy behoort dalk daai inserts te kry in verskillende offsets wat dan maak dat jy soos 'n picatiny rail kan 'n hoek inwerk in jou monterings om meer verstellings uit jou teleskoop te kry.
Jannie Welman