Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by JohanvB »

Mense help asb...wat sou julle maak..

Kan die Howa 6.5 Creedmoor 24" kry vir R9500...haal die kolf af, sit 'n Boyds kolf op vir R4000..ok dis prys vir die kolf..weet nie wat dit gaan kos om dit te pillar bed nie..en dan moet daar nog 'n redelike scope ook opkom...

Of

Die Ruger Hawkeye M77 6.5 Creedmoor 24" Predator, stainless steel, vir dubbel die prys van die Howa...maar hy het klaar laminated kolf op...is dan maar die ordentlike scope wat bykom?

Die Howa het 'n Bulbarrell, die Ruger nie.

Watter een???
Last edited by JohanvB on Fri Dec 11, 2015 2:37 pm, edited 1 time in total.
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by JGZ »

Johan is jy seker dit is n 26" loop op die Howa? Ek is amper seker dit is n 24".
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by JohanvB »

Dankie, jy is reg.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by PWV »

Het jy vergeet van 'n 6.5 x 47 Lapua?
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by Herman Huyser »

My somme as volg:

Howa: R9500 +R4000 (kolf) + R1000 (pillar bed) + R8000 (scope) = R22500
Ruger: Dubbel Howa se prys R19000 (R9500 x 2) + R8000 (scope) = R27000

Howa bull barrel, Ruger nie
Ruger stainless, Howa nie
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
Fishaman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Thu Nov 07, 2013 4:28 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by Fishaman »

Ek het self 'n Ruger Predator, het jy al een vasgehou? Sy kolf is baie nou voor, ek persoonlik hou daarvan so, maar as jy 'n plat "benchrest" tipe voorlaai wil hê gaan jy dalk maar sy kolf ook wil vervang....

Daar is niks fout met die Ruger se akkuraatheid nie, en ek glo die Howa s'n sal ook puik wees (ek het ook 3 van hulle)
http://www.animatedimages.org/data/media/199/animated-fox-image-0059.gif
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by PWV »

Herman Huyser wrote:My somme as volg:

Howa: R9500 +R4000 (kolf) + R1000 (pillar bed) + R8000 (scope) = R22500
Ruger: Dubbel Howa se prys R19000 (R9500 x 2) + R8000 (scope) = R27000

Howa bull barrel, Ruger nie
Ruger stainless, Howa nie
Herman
Jy het nou te doen met 'n vermoënde ou! :)
Bass
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by Bass »

Oom Pieter...vermoende of " vermoeiende ou??? ;D ;D ;D ;D
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by PWV »

Bass wrote:Oom Pieter...vermoende of " vermoeiende ou??? ;D ;D ;D ;D
Beide! ;)
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by ruaanb »

Net soos oom Pieter daar seg lol
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2598
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by JohanvB »

Dankie Fishaman, ja het hom vasgehou...nee hy sit mooi, is my size daai..en het nou met 'n paar manne gesels..daai gun skiet 'n bars hou.
User avatar
Steppenwolf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by Steppenwolf »

Ek wonder watter een se loop gaan die langste hou tussen hierdie twee. Miskien nie n faktor nie.
"the more I practice, the luckier I get'
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by Pvdw »

Vir my is dit 'n no brainer. Die HOWA gaan in my kluis staan.

Ek hou van Ruger maar rand vir rand gaan die HOWA die prys vir my vat.

Iets baie belangrik wat ek na kyk is die sneller. Met liefde en aandag breek daai HOWA sneller crisp onder 1lbs. Kan die Ruger dit ewenaar of gaan hy 'n 3-4k sneller moet kry om kêrs vas te hou?

Om die HOWA 'n persoonlikke voorkoms te gee is ook baie lekker en deel van die pret.
Wesson
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 95
Joined: Tue Jan 07, 2014 5:10 pm

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by Wesson »

Check out Camdix, they have some nice 243 Howa's with a bull barrel and a laminate stock.
I think they still have 243's which you can Ackley improve.

They should be getting the 6.5 creed as well with a bull barrel and a laminate stock.
Good luck.
Rooies Scheepers
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Sun Sep 08, 2013 10:45 am

Re: Mense Help asb!! Howa 6.5 of Ruger 6.5 Creedmoor

Post by Rooies Scheepers »

ek praat onder korreksie maar is die howa nie klaar gepillar bed nie.
Rooies
Kokstad
KZN
Post Reply