Dagse!
Posted: Fri Dec 04, 2015 4:05 pm
Middag Almal
Was vir so tydjie al 'n lid, maar het maar bietjie ge-"lurk" en soveel probeer leer as moontlik by almal.
Ek is maar 'n groentjie tot jag maar ek is in die proses om n .30.06 (Browning) en 'n Beretta hael geweer aansoek te doen. Het saam met my skoonpa my eerste Gemsbok 'n tydjie terug plat getrek en toe het die gogga gebyt!
Groete
Johan
(van Jo'ies)