Dagse!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
TheBus
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Fri Sep 11, 2015 2:59 pm

Dagse!

Post by TheBus »

Middag Almal

Was vir so tydjie al 'n lid, maar het maar bietjie ge-"lurk" en soveel probeer leer as moontlik by almal.

Ek is maar 'n groentjie tot jag maar ek is in die proses om n .30.06 (Browning) en 'n Beretta hael geweer aansoek te doen. Het saam met my skoonpa my eerste Gemsbok 'n tydjie terug plat getrek en toe het die gogga gebyt!

Groete

Johan
(van Jo'ies)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Dagse!

Post by PWV »

Welkom, TheBus.
Familie van Greyhound of City Liner? ;)
User avatar
mossie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 375
Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm

Re: Dagse!

Post by mossie »

PWV wrote:Welkom, TheBus.
Familie van Greyhound of City Liner? ;)
Weer te skerp, ne!!
TheBus my simpatie oor n 30-06 ;D , maar baie welkom hier!!
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Dagse!

Post by Kubus »

Welkom TheBus.
Jy sal nog agterkom as die ouens hoor jy het n 30.06 is hul groen van jaloesie!!!
Geniet die forum.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 904
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Dagse!

Post by Andre308 »

Welkom hier TheBus!!!

Sterkte met daai kaliber keuse.


Het in die verlede al baie dat gehoor n 30-0kwes is net soos n 308win, maar vir mans wat baie graag wil bewys dat hulle ook n langer 'stroke' kan handle tydens speeltyd.

Groete
Post Reply