Hi almal
ek is tans besig om vir my 'n 6mm SLR aanmekaar te slaan en wil graag 'n bietjie met quickload rondspeel om te kyk wat ek terverwagte kan wees met verskillende kruit en punt kombinasies, ongelukkig het my quick load nie die kaliber op nie. Hoe maak die manne wat SLR's skiet met lading ontwikkeling? Kyk mens meer na die tradisionele metodes soos die ladder tests, of is daar 'n paar slim manne wat al die kaliber op QL geskep het.
Ek hoor graag van julle.
6mm SLR en QUICK LOAD?
- stoffelpantoffel
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Mon Aug 18, 2014 12:44 pm
Re: 6mm SLR en QUICK LOAD?
Hi Leroi
Ek skiet my 6mm SLR met 87V-max, 43,3gn S365, 26,5" truvelo loop 1/10 twist en lanseer die punt teen 3300fps. En hy groepeer baie mooi met punt 0,6mm van groewe af. Eks nog nie 1 dag spuit dat ek daai verandering van XC na SLR toe gemaak het nie. En as ek my volgende loop moet op sit. Doen ek dit weer.
Groete

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13651
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm SLR en QUICK LOAD?
Hys so naby aan n 243 ek sou met sy data begin het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: 6mm SLR en QUICK LOAD?
Hoe vergelyk die loop leeftyd van die SLR teenoor gewone 243? Vir akkuraat baan skiet geweer, dus sub MOA groeperings?
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm