Goeie more manne
Ek skiet 'n 260Rem met Lapua 139gr scenars teen 2790fps.
Ek besluit toe mos nou hier in die week dat my geskietery op 1km nie meer goed genoeg is nie, en dat ek nie my geweer se limiete 'n bietjie toets nie. Toe kry ek erens 'n stuk plaat (ongeveer 70cm lengte x 70cm breedte) en gaan hang hom toe op waar ek op hom kan skiet tot en met 1600m...
Ek skiet toe op 1200m eers twee skote net om te kyk of my drop reg is en om min of meer 'n skatting te kry van wind van die dag. Hoogte bo seevlak is so 100m en die wind het gestoot teen so gemiddeld van 7m/s. Skiet toe drie skote sonder om plaat raak te skiet, maar besluit toe om verder te gaan na die 1540m merk toe. Hier skiet ek seker 10 koeëls op die plaat sonder om enige groepering/consistency (dan hoog bo-oor, regs, dan vêr voor die plaat en baie rond en bont) te kry en skiet ook nie die plaat raak nie.
Later die dag toe vat ek maar weer 'n kans op 1403m, want ek kan darem nie huistoe gaan voor die plaat nie raak geskiet is nie. Skiet toe weer so 15 skote... Met drie skote wat daar geen stof gewys het nie. Hierdie is toe wat daar op die plaat is...
260Rem op 1403m...
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
260Rem op 1403m...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: 260Rem op 1403m...
Ek dink 1400m is redelik naby aan die limiet van die geweer... As ek so kyk na dai dwars koeëls. Dit verduidelik ook hoekom hy so rond en bont geskiet het op 1500m. Die koeëls was seker al heeltemal in 'n tumble op daardie afstand.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 260Rem op 1403m...
Jy gaan waarskynlik subsonies hier rondom 1000m, verder as dit wys jou resultate die onstabiliteit van die koeel.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 260Rem op 1403m...
Hoor by Safari wanne die nuwe 130gr OTM Hybrid op hul rakke gaan wees. Hy behoort meer transonic stable te wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: 260Rem op 1403m...
Is reg kaptein. Sal bietjie luister daar. Ek het gehoop die Lapua scenars gaan transonies stabiel wees, maar lyk my nie so nie. Sy boat angle maak hom meer stabiel as die nosler custom comp wat 'n baie skerper boat tail het. Met die 140gr custom comps kan ek nie eers 1200m akkuraat skiet nie.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Joudoring
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sun Oct 25, 2015 9:19 pm
Re: 260Rem op 1403m...
Jis neef jy moet ophou om al die ysters van jou pa se plaas vol gate te skiet. Die man gan naand nie meer ploeg lemme oor hê nie.
.270win Browning X-Bolt