Jammer ken nie die Afrikaanse naam nie - Tromp Rem?
Elkgeval, wie maak die goed hier rond en watter werk en watter werk nie? Of voer manne maar in?
As die 7 mm RM se liksens deurkom wil ek ene laat opsit. Nie meer so lus vir die lompgeit van 'n knaldemper nie.
Muzzle Brake - Watter is in SA beskikbaar.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Muzzle Brake - Watter is in SA beskikbaar.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Muzzle Brake - Watter is in SA beskikbaar.
Jy kan van die US af in bring anders kan jy met Marco hier op die forum ook praat.
As jy wil in bring kyk na die http://wittmachine.co/ , hier is n paar manne in SA wat ook baie netjiese brakes maak
Pm my jou cell nr dan stuur ek jou n video van daai witt op n 300WM wat n 208grAmax baie vinnig skiet

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Muzzle Brake - Watter is in SA beskikbaar.
Arms in Pta Oos maak hulle. Hulle standaard een is die "shrewd" ontwerp(een met klomp klein gaatjies rondom).
Maar hulle kan enigiets maak as jy n ontwerp het
Maar hulle kan enigiets maak as jy n ontwerp het
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Muzzle Brake - Watter is in SA beskikbaar.
Ek gaan 'n ruk lank die standaard 24" Howa loop skiet, knaldemper sal minder pla met lengte. Maar as ek herloop na 28" swaar profiel gaan knaldemper te lank raak?
Miskien eers met 'n Silent Hunter begin, dis goedkoop genoeg.
Miskien eers met 'n Silent Hunter begin, dis goedkoop genoeg.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering