Hallo almal ek is Pierre-Andre Cronje ek is 'n boer van Theunissen in die Vrystaat, vir die wat nie weet nie. Ek is 'n aktiwe lid van SA jagtersvereniging by Sandrivier 58 tak in Welkom. Geniet dit om te jag, maar enige kruit verbranding wat 'n sneller insluit is lekker.
Jammer ek het myself nou eers voorgestel, het nie geweet dis hoe dinge hier werk nie.
Wat ek al deur die groep gekyk het lyk dit vir my na 'n lekker klomp ouens, ek geniet die grappies veral en het al 'n ontstellende groot aantal van hulle deur gelees.
Nuwe lid
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuwe lid
Hi Bob, baie welkom
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.

