Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne, was vinnig vanoggend daar gewees ek weet nie hoe groot die ander SO is nie maar hel die is 'n groot shop daar was baie mense gewees en dit het bietjie deurmekaar gelyk ek moet se ek sou liewers die shop nog so paar dae tougehou het om die shop mooi uit te pak en pryse op alles gesit het daar was geen pryse op enige iets nie.
Die manne wat die shop run en werk het baie hard gewerk maar hulle kon regtig die shop so paar dae nog gegee het. Ek weet eienaar sou nie saam my stem nie maar eerste indrukke tel.
Maar behalwe vir dit is die shop is groot en mooi net jammer mens se beursie is nie.
Die beste van alles is dat die shop so 2km van my af is
Naand
Nou wat moet ons manne doen wat nou nie kan gaan inloer nie. Kom S & O Pretoria sit asb julle tel en kontak persone op en julle e-mail en dinge dat ons ook elektronies kan inloer
Groete Biker
Was self daar vandag,en het self n paar duisend rand uitgegee op goed wat ek nie nodig het nie,weet nog nie hoe pryse vergelyk nie,dit is egter lekker om by n plek te kom en van wat jy soek n klomp te kan sien.Ek vermoed hulle sal gou n goeie gun smith moet kry as hulle die mark wil beheer.
Biker wrote:
Naand
Nou wat moet ons manne doen wat nou nie kan gaan inloer nie. Kom S & O Pretoria sit asb julle tel en kontak persone op en julle e-mail en dinge dat ons ook elektronies kan inloer
Groete Biker
biker wat van hulle maak vir ons ene oop in PE dit sal darem maar flippen nice wees.
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
boertjie waar is daai stembus ek wil registreer nou dadelik. ek dink hier is genoeg ooskaap jagters wat hulle sal dra mens moet hulle bestuur laat weet dan doen ons vir hulle n menings pyling hier onder rond. ek dink ons sal verbaas wees oor wie almal een hier sal ondersteun. jag is groot hier in die ooskaap
wat se die manne
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel