Hoe weet n mens wat is die kwaliteit van n gelamineerde blank/kolf,daar is sekerlik stukke wat beter geplak is as ander ,miskien meer saam gepers is as ander,wat meer of minder stabiel of "lewendig "is?
Ek luister graag na raad.
Jaco
gelamineerde kolwe/blanks kwaliteit
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: gelamineerde kolwe/blanks kwaliteit
Boyds behoort goeie gehaltebeheer te he. Druk, temperatuur en materiaal behoort goed gekontroleer word. Geno behoort beter antwoord te he. Hy het al genoem van 'n kolf wat losgetrek het - dink nie dit was Boyds nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: gelamineerde kolwe/blanks kwaliteit
Daar is 2 of 3 fabrieke wat meeste blanks maak wat gebruik word vir kolwe.
Almal word teen min of meer dieselfde spesifikasie (druk, bonding materiaal etc.) gemaak.
As jy wil uitkies is jy welkom om te kom grou tussen ons voorraad. Hier is rondom 85 blanks by ons.
Almal word teen min of meer dieselfde spesifikasie (druk, bonding materiaal etc.) gemaak.
As jy wil uitkies is jy welkom om te kom grou tussen ons voorraad. Hier is rondom 85 blanks by ons.
Goed, beter, 6millimeter!