Skootplasing op Swart Wildebees
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Skootplasing op Swart Wildebees
Hallo Manne,
Ek het die geleentheid om 'n SWB koei te gaan skiet vlgde week met die nulkwes.
Het iemand dalk 'n skootplasing diagram vir die dier?
Ek het die geleentheid om 'n SWB koei te gaan skiet vlgde week met die nulkwes.
Het iemand dalk 'n skootplasing diagram vir die dier?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Kyk na die skoot plasing fotos wat ek op gesit het.
Sal vanaand skote in teken weer.
Sal vir jou goeie idee gee.
Sal vanaand skote in teken weer.
Sal vir jou goeie idee gee.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Dankie Gerhardus
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Deon,
Hier is hy.
Dis basies dieselfde.
Goue reel: MOENIE TE HOOG SKIET NIE!
[img width=560 height=420]http://www.africahunting.com/hunting/sh ... cement.jpg[/img]
Hier is hy.
Dis basies dieselfde.
Goue reel: MOENIE TE HOOG SKIET NIE!
[img width=560 height=420]http://www.africahunting.com/hunting/sh ... cement.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Geno
Dis die eerste keer dat ek n groen kol op die voorkop sien ek ken net van n rooi kol. Watter geloof is die bees

Blok
Dis die eerste keer dat ek n groen kol op die voorkop sien ek ken net van n rooi kol. Watter geloof is die bees
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
300Winmag
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Bunnie hugger ...BLOK wrote: Geno
Dis die eerste keer dat ek n groen kol op die voorkop sien ek ken net van n rooi kol. Watter geloof is die bees![]()
Blok
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Ken greenpeace maar groen kol ons moet net pasop hulle nie begin protest nie. 
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
" Hit him in da head"
Weet julle hoekom die Indier vroue van die kolletjies op hul voorkoppe het. Dis glo blykbaar dat as julle die "daad" klaar gedoen het, jy die kolletjie kan afkrap en sien watse discount word aan jou gegee.
Groetnis

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Ek het nie geweet SWB gaan ook skool nie
Die mos sommer goed gedoen het dat hy 'n plakkertjie gekry het
Die mos sommer goed gedoen het dat hy 'n plakkertjie gekry het
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
DWB,
Kyk bietjie hier

Jy is nog n onervare jagter...
Moenie ander skote skiet nie.
Jy soek die bok wat dwars of bietjie quatering away staan voor jy skiet, wees geduldig en jy sal jou skoot kry...
Jy wil n middel van die vital triangle skoot skiet wat vir jou die grootste kill zone gaan gee...
Hoop dit help
Kyk bietjie hier

Jy is nog n onervare jagter...
Moenie ander skote skiet nie.
Jy soek die bok wat dwars of bietjie quatering away staan voor jy skiet, wees geduldig en jy sal jou skoot kry...
Jy wil n middel van die vital triangle skoot skiet wat vir jou die grootste kill zone gaan gee...
Hoop dit help
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Ek dink dit is bietjie kras om sommer net vir iemand te s? hy is onervare jagter. Ek sien darem die man sit by Blouwildebees wat hy plat getrek het
Maar die skootplasing wat Gerhard hier gewys het is die veiligste skote om te neem.
Neels
Maar die skootplasing wat Gerhard hier gewys het is die veiligste skote om te neem.
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Hier is al die diere se skootplasing as hy presies op die regte manier staan. Jag is maar soos jakkalas skiet ook geduld en wag vir die regte skoot.
Het by African Hunting geleen
http://www.africahunting.com/content/18 ... nting-184/
Het by African Hunting geleen
http://www.africahunting.com/content/18 ... nting-184/
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Neels,Jagtersdok wrote: Ek dink dit is bietjie kras om sommer net vir iemand te s? hy is onervare jagter. Ek sien darem die man sit by Blouwildebees wat hy plat getrek het
Maar die skootplasing wat Gerhard hier gewys het is die veiligste skote om te neem.
Neels
Ek en Mr DWB kom al n lang pad. ;)
Hy sal verstaan. Sy BWB moes n paar skote kry voor hy om dop.
Ek dink daai ondervinding het vir DWB laat verstaan skoot plaasing is krities en dit is hoekom hy die vraag vra.
Dit is ook hoekom ek nie wil he hy moet n ander skoot probeer skiet nie.
Ek self het al so 30 jaar se jag ondervinding en het al self ervaar hoe ander manne jou probeer druk om skote te waag.
Ek het die op en aanmerkings geignoreer en gewag vir die skoot en toe die PH s? daai een heel links is n mooi bul vra ek is jy seker "JA" was die antwoord...
7x 57 klap en die BWB trap vas en 50 meter verder is die petrol klaar...
Toe ek ons daar kom l? die BUL met n mooi hart skoot maar toe het die BUL n sex change gehaad in 50 meter en toe moes die koei maar bakkie ry... ;D
Ek is dood gelukkig met my skoot en die PH kry shots want hy het die call gemaak en gese skiet daai een net voor dit wou hy he ek moes sommer kop skote en nog wat nog skiet.
Dit is seker van die belangrikste lesse wat n man moet leer...
Moenie skiet tot jy nie seker en gemaklik is met jou skoot nie.... ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Moenie skiet tot jy nie seker en gemaklik is met jou skoot nie.... 
[/quote]
Seker een van die belangrikste punte
[/quote]
Seker een van die belangrikste punte
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Manne,
Ek sal myself nie as 'n kenner verkoop nie maar het 'n paar SWB's agter die blad. Wat ek wel weet is dat dit bitter maklik om is hom te hoog te skiet as gevolg van sy snaakse bou en die maanhare wat hom diep laat lyk. So hoe skoot mis maklik die hart en longe en dan kan hy lekker hardloop (vra my). En om so gekweste makker tussen 'n trop van 200 ander op te spoor is nie speletjies nie, veral omdat mens nie die bloed (swart) maklik op die swart lyf sien nie. My adives is om seker te maak dat mens binne jou geweer so "Maximum Point Blank Range" kom en skiet hom een en 'n half handbreedtes bokant sy borslyn of mik vir die kneukel wat mens so mooi op die foto's sien. Die basiese advies is, moenie verder skiet as wat jy gemaklik is met jou geweer nie, moenie in die middel van die lyf korrel nie, skiet hom laag MAAR moet dit ok nie te ver vat en sy voorbeen afskiet nie.

.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Baie waar...Sako75 wrote: Manne,
Ek sal myself nie as 'n kenner verkoop nie maar het 'n paar SWB's agter die blad. Wat ek wel weet is dat dit bitter maklik om is hom te hoog te skiet as gevolg van sy snaakse bou en die maanhare wat hom diep laat lyk. So hoe skoot mis maklik die hart en longe en dan kan hy lekker hardloop (vra my). En om so gekweste makker tussen 'n trop van 200 ander op te spoor is nie speletjies nie, veral omdat mens nie die bloed (swart) maklik op die swart lyf sien nie. My adives is om seker te maak dat mens binne jou geweer so "Maximum Point Blank Range" kom en skiet hom een en 'n half handbreedtes bokant sy borslyn of mik vir die kneukel wat mens so mooi op die foto's sien. Die basiese advies is, moenie verder skiet as wat jy gemaklik is met jou geweer nie, moenie in die middel van die lyf korrel nie, skiet hom laag MAAR moet dit ok nie te ver vat en sy voorbeen afskiet nie.
Geld die selfde vir die blou wildebees.
Ek het altyd vir my kliente om die skoot so 4 vingers of sigaret boksie breete bokant die elemboog te sit in lyn met die voor been as hy dwars staan. Dan trek jy sy handrem lekke styf op.
Skiet jy te hoog skiet jy sy hand rem kabel af en dan gaan hy jou die plaas wys...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Dan is die stelling heel gegrond en vra ek verskoning.Gerhard wrote:
Neels,
Ek en Mr DWB kom al n lang pad. ;)
Jy is heeltemal reg skootplasing is uiters belangrik, dis ook hoekom ek ges? het jou raad is reg
neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Geen probleem nie Neels,Jagtersdok wrote:Dan is die stelling heel gegrond en vra ek verskoning.Gerhard wrote:
Neels,
Ek en Mr DWB kom al n lang pad. ;)
Jy is heeltemal reg skootplasing is uiters belangrik, dis ook hoekom ek ges? het jou raad is reg
neels
Ek is soms maar dalk te reguit...
Maar wanneer dit by jag van bokke kom is ek eerder reguit en die bok val met sy eerste skoot as om doekies om te draai en iemand kwes sy bok...
Daar is darm n vet bollie gevoel as n man jou bok kwes en jy kry net paar druppeltjies bloed...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Gerhard, vat jy my nou laag man 
Hehe, my BWB het na 2 skote geval!!!!
Ek het baie mooi geskiet en met 2cm verskil het hy reg deur die enjinkamer gegaan en nie die sleutelbeen afgeskiet nie
Ek gaab skiet soos jy daar aangedui het.
Moet ook darem s? die 2de skoot op die BWB het net die toppunt van 1 long geskraap, so ek het darem mooi gegooi.
Maar ja, ek is die geweer (.243) in die hand gestop en ges? nou gaan jy bok skiet
Hehe, my BWB het na 2 skote geval!!!!
Ek het baie mooi geskiet en met 2cm verskil het hy reg deur die enjinkamer gegaan en nie die sleutelbeen afgeskiet nie
Ek gaab skiet soos jy daar aangedui het.
Moet ook darem s? die 2de skoot op die BWB het net die toppunt van 1 long geskraap, so ek het darem mooi gegooi.
Maar ja, ek is die geweer (.243) in die hand gestop en ges? nou gaan jy bok skiet
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Skiet hom in die crease/vou
van sy blad 1/3 op.
van sy blad 1/3 op.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Skootplasing op Swart Wildebees

+ 30-06 180gr
=

Last edited by PRIVATE RYAN on Wed Jun 01, 2011 12:31 pm, edited 1 time in total.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Private
As ek die veld daar so kyk dan moes dit seker i laaaang skoot gewees het
Blok
As ek die veld daar so kyk dan moes dit seker i laaaang skoot gewees het
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Private Ryan, was daai bul / koei?
Gaan self met die 3006 en die 180s gooi!
Gaan self met die 3006 en die 180s gooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skootplasing op Swart Wildebees
Deon,
Daai lyk soos 'n jong bul.
Mooi gegooi PR!
groete,
Eugene
Daai lyk soos 'n jong bul.
Mooi gegooi PR!
groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!