Jis Almal
Nuwe lid uit Pretoria hierso. Ek het 'n stewige wapenversameling wat ek by my Oupa ge-erf het en een gekoopte tweedehandse 308 vir teikenskiet. Ek woon so paar skietdae elke jaar by en uit die aard van die saak 'n man wat net so bietjie te veel hou van jag, en alles wat daarmee gepaard gaan, met boog en geweer.
Kyk die forum al vir 'n hele ruk uit en dis nou tyd om te begin saamspeel!
Groete,
Dawid
Nuwe Lid
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Dawid, hoop jy geniet die spel.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
