Lading onwikkeling en temperatuur
Posted: Sun Sep 27, 2015 8:25 am
More Almal,
Ek wil graag die slim en ervare manne se raad en ideas hoor.
As julle ladings ontwikkel, hoe gemaak in kouer maande sodat jy nie op warm maande in
druk in hardloop nie?
Veronderstel met my 6.5x284 wil ek graag 2850fps skiet, nou doen ek lading ontwikkeling op n dag van 17c in winter en ek kry
die spoed wat ek verlang wat gebeur as ek in somer op dag van bv 27c gaan skiet met daai selfde lading?
1- Soed sal defnetief verhoog (is daar n vaste formule bv 10fps/5gr)
2- Druk sal ook toe neem.....hoeveel (kan gevaarlik hoog word??)
3- Dan POI sal ook natuurlik verander( maar daarvoor het on ballestieke programme)
Ek luister Graag