More Almal,
Ek wil graag die slim en ervare manne se raad en ideas hoor.
As julle ladings ontwikkel, hoe gemaak in kouer maande sodat jy nie op warm maande in
druk in hardloop nie?
Veronderstel met my 6.5x284 wil ek graag 2850fps skiet, nou doen ek lading ontwikkeling op n dag van 17c in winter en ek kry
die spoed wat ek verlang wat gebeur as ek in somer op dag van bv 27c gaan skiet met daai selfde lading?
1- Soed sal defnetief verhoog (is daar n vaste formule bv 10fps/5gr)
2- Druk sal ook toe neem.....hoeveel (kan gevaarlik hoog word??)
3- Dan POI sal ook natuurlik verander( maar daarvoor het on ballestieke programme)
Ek luister Graag
Lading onwikkeling en temperatuur
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Lading onwikkeling en temperatuur
Die slim manne het ek al gelees redeneer so. Enige node het n bandwydte, bv 50vps. As jy in die winter lading ontwikkeling doen gebruik jy die onderpunt van die node, en in die somer die bo punt.
So sal jou lading jou reg deur die jaar hou.
So sal jou lading jou reg deur die jaar hou.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Lading onwikkeling en temperatuur
Speardriver as ek lading ontwikkeling doen sien mems darem redelik maklik meet meeste metodes van lading ontwikkeling hoe breed jou node is waar die geweer mooi groepeer.
As ek bv die ladder test gedoen het op n koue dag sal ek die laer kant van die node gebruik wat my dan bietjie speeling gee vir n warm dag.
Daar is nie n vaste formule nie, die beste is maar om in verskillende toestande jou spoed te meer en boek te hou van wat jou lading doen.
As ek bv die ladder test gedoen het op n koue dag sal ek die laer kant van die node gebruik wat my dan bietjie speeling gee vir n warm dag.
Daar is nie n vaste formule nie, die beste is maar om in verskillende toestande jou spoed te meer en boek te hou van wat jou lading doen.
-
Speardiver
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Aug 07, 2014 5:27 am
Re: Lading onwikkeling en temperatuur
Baie Dankie vir die terugvoer, maak vir my bietjie meer sin!
Groete
Martin
Groete
Martin