Ek sit met die volgende probleem en sal dit baie wardeer as iemand my dalk kan help.
Ek is n Namibiese burger met paspoort, maar ek bly nou in SA met permanente verblyf reg.
Is dit die moeite werd om te probeer om n vuurwapen van Namibie na SA toe in te voer.
Soos ek verstaan kan ek vir n invoerpermit van 6 maande aansoek doen, maar dit kan tyd vat en
sou so n permit verval en die wapin is nog in SA dan het ek baie moeilikheid.
As dit wel so is dan is dit seker beter om n SA n geweer te kry.
......Dan kan ek iets lekkers laat bou....
Het enige iemand dalk kennis van dit.
Mooiloop
Jurie
