Taktiese teleskope en kruishare
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Taktiese teleskope en kruishare
Goeiedag manne
Soos ek, is hier baie ander manne wat raad vra oor die taktiese of langafstand soort teleskope, maar my vraag is hoe prakties is die aanbevele kruishare, wat goed werk met veldskiet kompetisies, wanneer mens regte bokke jag of in die nag skiet?
Kan ons nie dalk hierdie "topic" gebruik om ondervindinge te deel oor die verskillende kruishare wat gebruik word nie? Ek wil graag weet watter van die moa, mrad, holdover, ens kruishare gaan werk vir nagjag en regte bokke jag. Watter kruishare is dun genoeg vir die baan maar sal nie wegraak op bokke of in die nag met n spotlight nie?
Ek weet van die manne gebruik die nightforce nxs moar kruishaar met groot sukses vir dag sowel as nagjag en ek het al n paar klagtes gehoor dat die vortex sin te dun is en wegraak op n bok?
Luister graag na jul ondervinding en opinies
Groete
Danie

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Danie,
Die Moar reticle is lekker vir jag maar raak weer te duk vir fyn skiet op lang afstand.
Die MOART reticle werk baie lekker. Weet nie hoe hy gaan doen in nag nie.
Die Moar reticle is lekker vir jag maar raak weer te duk vir fyn skiet op lang afstand.
Die MOART reticle werk baie lekker. Weet nie hoe hy gaan doen in nag nie.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Dankie JPS, na hier nie regtig kommentaar is nie neem ek aan dat die manne wat langafstand skiet nie regtig met hul gewere jag nie? Moet die vraag dan eerder wees, wat sal n goeie langafstand jag teleskoop wees en wat werk prakties die beste vir hierdie tipe jag.
Gebruik mens eerder n rangefinder en dail met turrets en dan n hold over kruishaar wat vinnig gebruik kan word op die bekende afdtande of gaan mens vir die heel taktiese opset met moa of mill kruis wat ook gebruik word om te range en dan ook te dail wanneer nodig? Is die dunner moa en mills kruishare dik genoeg vir jag doeleindes?
Gebruik mens eerder n rangefinder en dail met turrets en dan n hold over kruishaar wat vinnig gebruik kan word op die bekende afdtande of gaan mens vir die heel taktiese opset met moa of mill kruis wat ook gebruik word om te range en dan ook te dail wanneer nodig? Is die dunner moa en mills kruishare dik genoeg vir jag doeleindes?
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Vortex PST manne
Is hier nie een van julle wat julle langafstand skiet gewere gebruik vir jag nie? Die rede hoekom ek hierdie post begin het is juis hoekom die Vortec PST reeks vir my aanloklik lyk, maar ek weet nie of die kruishare geskik gaan wees vir jag nie?
Wie het al gejag met hul Vortex PST teleskope met moa of mrad tipe kruishare en hoe het dit gewerk? Hoe werk dit in die nag wanneer jy n spotlight gebruik?

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Danie, ek is eerder 'n skieter as 'n jagter.
My Leupold MK 4 tel seker as 'n taktiese teleskoop met sy militêre kruishaar. Ek het laasjaar een skoot op 'n bok geskiet en die Koedoe biltong het gehang. Ek het egter met dieselfde roer, net oor die 1000 skote geskiet op teikens, ghonge en makoue. Laasgenoemde is op afstande tussen 70m en 500m geskiet.
Die punt wat ek wil maak is dat met soveel skote op die baan, ek nie meer fokus op die kruishaar nie. Die prentjie is in my brein vasgebrand agv. herhaling.
Selfs in die nag met 'n goeie lig het ek nie probleme ondervind nie.
Ek gebruik die teleskoop nou al die laaste drie jaar en verruil hom nie sommer nie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Baie dankie Gawie
Dit is nou juis die tipe antwoord wat ek soek, want van die kruishare werk baie goed op gonge en papier maar nie so goed in die veld wanneer n man jag nie. Ek soek n kruishaar wat vir altwee lekker werk.

- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Gawie
Het daardie scope 'n x10 vergroting?
Het daardie scope 'n x10 vergroting?
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Ja, die vergroting is verstelbaar van 6.5 tot 20. Hy kan dus op 10 stelHein M. wrote:Gawie
Het daardie scope 'n x10 vergroting?
Jammer Hein, maar ek kon myself nie help nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Danie k het n vortex PST FFP MRad EBR2 en hy werk baie goed alhoewel ek nognie met hom in die aand gejag het nie sien ek geen probleem met dit nie. Lekker scope vir die geld en soos Gawie se jy raak basies enigiets gewoond met repetiesie.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Dankie Vossie, ek jag baie meer as wat ek op die baan skiet en ek is bang ek haal die geld uit en dan sot ek met iets wat nie prakties werk nie, maar die opset is presies wat ek soek en as ek daarmee kan jag sal ek baie gelukkig wees.
Die nag is nie so baie dringend nie, ek wil die scope op my 7x64 sit waarmee ek meestal koedoes jag en glo sal dan ook n lekker langafstand combo maak
Die nag is nie so baie dringend nie, ek wil die scope op my 7x64 sit waarmee ek meestal koedoes jag en glo sal dan ook n lekker langafstand combo maak
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Ja dit gaan lekker werk,onthou die PST kom met illum ret. Sterkte met jou keuse.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Ek het al gehoor dat die rooi illuminat d kruishare wegraak wanneer jy n skietlig in die nag gebruik maar werk wel goed in swak daglig, weet nie of dit die geval met n spesifieke teleskoop is of met almal nie, die groen liggie werk beter vir die nag.
Groete
Groete
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Ek weet nie van dit nie,maar ek glo jy sal nie spyt wees oor n pst nie,kontak vir Hein 22 op die forum hy skiet self ook met een en hy verkoop hulle. As ek jy is gaan beslis vir die ffp
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Gawie(13mm) wrote:Ja, die vergroting is verstelbaar van 6.5 tot 20. Hy kan dus op 10 stelHein M. wrote:Gawie
Het daardie scope 'n x10 vergroting?![]()
Jammer Hein, maar ek kon myself nie help nie.
Point taken
Wat het daai glas jou teruggesit?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Yes Danie, soos vossie se, ek skiet met een - PST 6-24x50 FFP. Ek doen die veldskiete met myne en jag ook gereeld met hom. Hy werk uitstekend en aangesien die veldskiete jag naboots is dit sommer goeie oefening vir werklikke jag. Ek skiet nou nie in die aand nie maar kan nie sien hoekom jy nie sal regkom met hom nie.
Ek verkies beslis die FFP oor die SFP scopes.

MrFive
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Mar 27, 2014 12:54 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Hi Danie01,
Sorry for the English but it would take me hours to type and edit in afrikaans
I can give you the following two comments on BDC and MOA reticles.
My first rifle is a 308 CZ with a Leeupold Boone & Crocket reticle which for hunting works really well for me. Once I have zeroed at 100m I can easily hold for 200 and 300m with very good results. I also use this rifle for SA Hunters shoots and it really is quite easy once you know your hold overs. I do not shoot groups at long ranges with this rifle but the magnification does limit me should I want to. The wind is also difficult to hold at extended ranges as there are not many markings to help with this.
My Long range rifle (260 Rem) has a illuminated SHV with a MOAR reticle. I bought/use this rifle for long range shooting, I have also shot one or two Jackal (at night) and then a Blesbuck or two with it. For the range I click for height and hold for wind which works really well (have taken it out to 700m thus far with no problems). For Jackal I use Illum and have managed to quite easily see the red cross but having said that I was only shooting at 100-150m. For Blesbuck I click for around 250m height (which is the average distance we shoot at) and then hold up or down a little depending on ranged distance. Yes this reticle is busy but you get used to it and has "standard" measurements which helps at longer ranges and works with many Ballistic apps.
The one thing that you must be very careful of with theses type of reticles is that the magnification effects the hold so it is critical you set this correctly before you shoot. I cant/couldn't afford a FFP scope but that would be ideal to eliminate the chance of a error with magnification.
Regards,
André

Baie dankie ouens, het so paar antwoorde gekry uit jul skrewe, veral tov die vortex kruishaar en FFP. Ek persoonlik glo dat wanneer jy jag of veldskiet doen die FFP beter werk, reeds omdat op enige vergroting kan gebruik word om te skiet en ook te range, maar wanneer n mens papierskiet op skietbaan die SFP weer beter is omdat die kruishaar nie te dik raak nie.
Hel hier is so baie topics al oor watter scope en ek glo nie man kan regtig sê watter een is beter koop nie, maar ek sal graag n nightforce nxs of atacr wil koop, maar vir my doel is dit seker mors van geld. Die goedkoper opsies en beter waarde vir geld (vir my gebruik) sal dit seker tussen die volgende wees:
- shv 5-20
- vortex 6-24 HST of dan pst indien die verligte kruishaar werklik van belang is
- sightron S3 (weet nie watter vergroting presies nie maar ook dan tot hier rondom 20x)
- leupold VX3
- Zeiss HD5
- die nuwe LX3 lynx wat oppad is?
- enigiets anders wat ek in staat sal wees om presies te dail en die kruishaar kan gebruik om afstand te skat en ook te kan toegee vir afstand en wind wanneer nodig?
tussen hierdie paar is dit net die vortex, zeiss en Lynx wat met zero stop kom, dis nou as ek nie die pot mis sit nie. Hoe belangrik is die zero stop en die wat dit het, gebruik jul dit? Sal jul weer sonder dit klaarkom?
My hoofdoel sal jag wees maar wil ook die bene begin rek en op langer afstande begin jag, daar waar ek meeste van my koedoes jag kry mens baie sulke geleenthede en as n mens die ding reg doen kan jy suksesvol jag sonder onnodige kwesskote ens.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Vir ver skiet en veral as jy baie verskillinde afstande skiet sal ek nie weer n scope sonder Zero stop koop nie, dit maak dit net baie makliker
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Shv 5-20 het zero set funksieDanie01 wrote:Baie dankie ouens, het so paar antwoorde gekry uit jul skrewe, veral tov die vortex kruishaar en FFP. Ek persoonlik glo dat wanneer jy jag of veldskiet doen die FFP beter werk, reeds omdat op enige vergroting kan gebruik word om te skiet en ook te range, maar wanneer n mens papierskiet op skietbaan die SFP weer beter is omdat die kruishaar nie te dik raak nie.
Hel hier is so baie topics al oor watter scope en ek glo nie man kan regtig sê watter een is beter koop nie, maar ek sal graag n nightforce nxs of atacr wil koop, maar vir my doel is dit seker mors van geld. Die goedkoper opsies en beter waarde vir geld (vir my gebruik) sal dit seker tussen die volgende wees:
- shv 5-20
- vortex 6-24 HST of dan pst indien die verligte kruishaar werklik van belang is
- sightron S3 (weet nie watter vergroting presies nie maar ook dan tot hier rondom 20x)
- leupold VX3
- Zeiss HD5
- die nuwe LX3 lynx wat oppad is?
- enigiets anders wat ek in staat sal wees om presies te dail en die kruishaar kan gebruik om afstand te skat en ook te kan toegee vir afstand en wind wanneer nodig?
tussen hierdie paar is dit net die vortex, zeiss en Lynx wat met zero stop kom, dis nou as ek nie die pot mis sit nie. Hoe belangrik is die zero stop en die wat dit het, gebruik jul dit? Sal jul weer sonder dit klaarkom?
My hoofdoel sal jag wees maar wil ook die bene begin rek en op langer afstande begin jag, daar waar ek meeste van my koedoes jag kry mens baie sulke geleenthede en as n mens die ding reg doen kan jy suksesvol jag sonder onnodige kwesskote ens.
Groete
Danie
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Die Vortex PST het ook 'n Zero stop wat met shims werk. Nie 'n regte zero stop nie maar doen die werk net so goed.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Ek het dieselfde met my Leupold gedoen en Oom PW met sy Nikon.Hein22 wrote:Die Vortex PST het ook 'n Zero stop wat met shims werk. Nie 'n regte zero stop nie maar doen die werk net so goed.
Vat nie langer as 10 min nie en kos jou net een botterbakkie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Dries101 wrote:Shv 5-20 het zero set funksieDanie01 wrote:Baie dankie ouens, het so paar antwoorde gekry uit jul skrewe, veral tov die vortex kruishaar en FFP. Ek persoonlik glo dat wanneer jy jag of veldskiet doen die FFP beter werk, reeds omdat op enige vergroting kan gebruik word om te skiet en ook te range, maar wanneer n mens papierskiet op skietbaan die SFP weer beter is omdat die kruishaar nie te dik raak nie.
Hel hier is so baie topics al oor watter scope en ek glo nie man kan regtig sê watter een is beter koop nie, maar ek sal graag n nightforce nxs of atacr wil koop, maar vir my doel is dit seker mors van geld. Die goedkoper opsies en beter waarde vir geld (vir my gebruik) sal dit seker tussen die volgende wees:
- shv 5-20
- vortex 6-24 HST of dan pst indien die verligte kruishaar werklik van belang is
- sightron S3 (weet nie watter vergroting presies nie maar ook dan tot hier rondom 20x)
- leupold VX3
- Zeiss HD5
- die nuwe LX3 lynx wat oppad is?
- enigiets anders wat ek in staat sal wees om presies te dail en die kruishaar kan gebruik om afstand te skat en ook te kan toegee vir afstand en wind wanneer nodig?
tussen hierdie paar is dit net die vortex, zeiss en Lynx wat met zero stop kom, dis nou as ek nie die pot mis sit nie. Hoe belangrik is die zero stop en die wat dit het, gebruik jul dit? Sal jul weer sonder dit klaarkom?
My hoofdoel sal jag wees maar wil ook die bene begin rek en op langer afstande begin jag, daar waar ek meeste van my koedoes jag kry mens baie sulke geleenthede en as n mens die ding reg doen kan jy suksesvol jag sonder onnodige kwesskote ens.
Groete
Danie
Die zero set is net om waar jy jou geweer zero op 0 te sit, dus Zero jy jou geweer op 100m en gebruik dan die zero set om hom 0 te nommer. Die zero stop doen jy dieselfde maar kan weer sonder om die lesings te kyk jou klieks terugdraai om weer op 0 te wees, waar jy met die zero set verby kan draai as jy nie seker is hoeveel klieks jy op of af gedraai het nie, of verstaan ek die zero set van shv verkeerd?
Groete
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Gawie(13mm) wrote:Ek het dieselfde met my Leupold gedoen en Oom PW met sy Nikon.Hein22 wrote:Die Vortex PST het ook 'n Zero stop wat met shims werk. Nie 'n regte zero stop nie maar doen die werk net so goed.
Vat nie langer as 10 min nie en kos jou net een botterbakkie.
Kan julle nie n bietjie hier verduidelik hoe word dit gedoen nie asb? Of dalk n link na waar dit verduidelik word. Indien dit goed werk, sal n mens nog n paar opsies hê op teleskope soos bv meopta 3-18x50 ens
Groete
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Taktiese teleskope en kruishare
Danie01 wrote:Dries101 wrote:Shv 5-20 het zero set funksieDanie01 wrote:Baie dankie ouens, het so paar antwoorde gekry uit jul skrewe, veral tov die vortex kruishaar en FFP. Ek persoonlik glo dat wanneer jy jag of veldskiet doen die FFP beter werk, reeds omdat op enige vergroting kan gebruik word om te skiet en ook te range, maar wanneer n mens papierskiet op skietbaan die SFP weer beter is omdat die kruishaar nie te dik raak nie.
Hel hier is so baie topics al oor watter scope en ek glo nie man kan regtig sê watter een is beter koop nie, maar ek sal graag n nightforce nxs of atacr wil koop, maar vir my doel is dit seker mors van geld. Die goedkoper opsies en beter waarde vir geld (vir my gebruik) sal dit seker tussen die volgende wees:
- shv 5-20
- vortex 6-24 HST of dan pst indien die verligte kruishaar werklik van belang is
- sightron S3 (weet nie watter vergroting presies nie maar ook dan tot hier rondom 20x)
- leupold VX3
- Zeiss HD5
- die nuwe LX3 lynx wat oppad is?
- enigiets anders wat ek in staat sal wees om presies te dail en die kruishaar kan gebruik om afstand te skat en ook te kan toegee vir afstand en wind wanneer nodig?
tussen hierdie paar is dit net die vortex, zeiss en Lynx wat met zero stop kom, dis nou as ek nie die pot mis sit nie. Hoe belangrik is die zero stop en die wat dit het, gebruik jul dit? Sal jul weer sonder dit klaarkom?
My hoofdoel sal jag wees maar wil ook die bene begin rek en op langer afstande begin jag, daar waar ek meeste van my koedoes jag kry mens baie sulke geleenthede en as n mens die ding reg doen kan jy suksesvol jag sonder onnodige kwesskote ens.
Groete
Danie
Die zero set is net om waar jy jou geweer zero op 0 te sit, dus Zero jy jou geweer op 100m en gebruik dan die zero set om hom 0 te nommer. Die zero stop doen jy dieselfde maar kan weer sonder om die lesings te kyk jou klieks terugdraai om weer op 0 te wees, waar jy met die zero set verby kan draai as jy nie seker is hoeveel klieks jy op of af gedraai het nie, of verstaan ek die zero set van shv verkeerd?
Groete
Jy kan nie weer verby 0 draai met die nightforce zero set nie.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery