Page 1 of 1

Skoonma op 16

Posted: Fri Sep 11, 2015 2:47 pm
by FHM
Foto in ou album afgekom van my skoonma op 16...

Re: Skoonma op 16

Posted: Fri Sep 11, 2015 2:52 pm
by Ben
:laugh: :laugh: :laugh: :laugh:
Jy soek mos nou vir n fight.......

Re: Skoonma op 16

Posted: Fri Sep 11, 2015 2:53 pm
by Kubus
Jy gaan seker nie die naweek aan huis wees nie.
Jy gaan mamma moerig maak!!

Re: Skoonma op 16

Posted: Fri Sep 11, 2015 3:05 pm
by FHM
:-X :-X :-X Eks Skoonma - hulle kan maar m..rig raak :laugh:

Re: Skoonma op 16

Posted: Fri Sep 11, 2015 3:15 pm
by Gawie(13mm)
FHM wrote::-X :-X :-X Eks Skoonma - hulle kan maar m..rig raak :laugh:
Ek het maar uitgevee wat ek wou sê. Netnou kom kuier jy in die Boland en dan moet ek jou vermei. >:+

Re: Skoonma op 16

Posted: Fri Sep 11, 2015 3:44 pm
by FHM
Gawie(13mm) wrote:
FHM wrote::-X :-X :-X Eks Skoonma - hulle kan maar m..rig raak :laugh:
Ek het maar uitgevee wat ek wou sê. Netnou kom kuier jy in die Boland en dan moet ek jou vermei. >:+
Neewat man - ek bring lekker duim-dik steaks en biltong en jy wysie bolandse wyn dinge vi ons en dan gesels ons oor afstand tasters.... en nodes en BC's en as ons gatvol is gaan tel ons vir Tau op en gaan kuier almal by oom PWV en slaap sommer oor ok ;)

Re: Skoonma op 16

Posted: Fri Sep 11, 2015 3:54 pm
by 222 Sako
;D ;D ;D As sy begin jakkals jag gaan n paar manne sonder werk sit....

Re: Skoonma op 16

Posted: Fri Sep 11, 2015 4:11 pm
by Hein M.
222 Sako wrote:;D ;D ;D As sy begin jakkals jag gaan n paar manne sonder werk sit....
Min plek vir 'n skietstoel ;D But very high op mobility...