Skoonma op 16
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Skoonma op 16
Foto in ou album afgekom van my skoonma op 16...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Skoonma op 16
Jy gaan seker nie die naweek aan huis wees nie.
Jy gaan mamma moerig maak!!
Jy gaan mamma moerig maak!!
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skoonma op 16
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Skoonma op 16
Ek het maar uitgevee wat ek wou sê. Netnou kom kuier jy in die Boland en dan moet ek jou vermei.FHM wrote:![]()
![]()
Eks Skoonma - hulle kan maar m..rig raak
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Skoonma op 16
Neewat man - ek bring lekker duim-dik steaks en biltong en jy wysie bolandse wyn dinge vi ons en dan gesels ons oor afstand tasters.... en nodes en BC's en as ons gatvol is gaan tel ons vir Tau op en gaan kuier almal by oom PWV en slaap sommer oor okGawie(13mm) wrote:Ek het maar uitgevee wat ek wou sê. Netnou kom kuier jy in die Boland en dan moet ek jou vermei.FHM wrote:![]()
![]()
Eks Skoonma - hulle kan maar m..rig raak
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Skoonma op 16
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Skoonma op 16
Min plek vir 'n skietstoel222 Sako wrote:![]()
![]()
As sy begin jakkals jag gaan n paar manne sonder werk sit....
