Milradian of MOA - POLL!!!

Milradian of MOA?

Milliradian
39
40%
MOA
59
60%
 
Total votes: 98

User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am

Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Bees »

Ek kom agter jou reticle en jou turrets moet dieselfde wees maar hoe kies mens die MOA bo Milrad of andersom?
Gooi bietjie die poll dat ons sien wie wen? Se asb hoekom jy dit gebruik
Ek kom agter Milrad scopes is skaarser - so speel dit 'n rol?

Gooi lood!
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Eugene »

MOA word maar meestal deur die siviele skietwereld gebruik en Mils meer deur die weermagte. Of so het ek dit verstaan....

Ek dink nie een is noodwendig beter as die ander nie, kies een en bly daarby op al jou teleskope. My eerste teleskoop was toevallig maar moa en ek het daarby gebly en die res dieselfde gekoop. Moa werk maar net makliker met yards en duime en Mils weer beter met meters en cm.
Aim small, miss small
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Stefan764 »

Stem saam Eugene, maak nie saak watter eenheid jy gebruik nie, maak net seker jou kruishaar en teleskoop verstelknoppe is in dieselfde eenheid.

Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Supacow »

As jy meters en milimeters dink ipv yards en duime is milradian die antworrd
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Smitstertjies »

Geen een is beter as die ander. Ek verkies persoonlik mills want ek voel dis net makliker om vining n som te maak in n stress situasie. 1 Mrad is 10cm op 100meter. 1 click is gewoonlik 1 cm op 100m (.1 mrad). Werk vir my.

1/4 MOA is wel n fyner verstelling as .1mrad, maar 99% van skuts kan nie so fyn skiet om verskil agter te kom nie.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by alecjohnson »

Ek het tans net MOA teleskope, maar ek wil hulle eendag almal met mRad vervang, die somme is net soveel makliker.

1 click op 'n 1/4 MOA teleskoop verander POI met +-7mm op 100m; 14 op 200, 21 op 300
1click op 'n mRad (10clicks in 'n radiaal) verander POI met +-1cm op 100m; 2cm op 200, 3cm op 300

Die afstand berekening os ook baie maklikker met mRad omdat dit ook metries is.


En daar se ons dieselfde ding ek post net stadiger ;D
Smitstertjies wrote:Geen een is beter as die ander. Ek verkies persoonlik mills want ek voel dis net makliker om vining n som te maak in n stress situasie. 1 Mrad is 10cm op 100meter. 1 click is gewoonlik 1 cm op 100m (.1 mrad). Werk vir my.

1/4 MOA is wel n fyner verstelling as .1mrad, maar 99% van skuts kan nie so fyn skiet om verskil agter te kom nie.
Last edited by alecjohnson on Tue Sep 08, 2015 3:16 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Bees »

Maw: een kliek MILRAD is een 1cm is op 100m vs

MOA: een click 1/4MOA is 1duim op 100yards?

Dan stel MILRAD mos in kleiner inkrimente? Aangesien 1cm kleiner is op 100m as 1inch op 100yds?
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by alecjohnson »

JagKlong wrote:Maw: een kliek MILRAD is een 1cm is op 100m vs

MOA: een click 1/4MOA is 1duim op 100yards?

Dan stel MILRAD mos in kleiner inkrimente? Aangesien 1cm kleiner is op 100m as 1inch op 100yds?
Nee

MOA: een click 1/4MOA is 0.25duim op 100yards?
dus is MOA feiner
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Stefan764 »

Milrad = 1click 10mm
MOA = 1click +-7mm
op 100m
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Smitstertjies »

Jy kry natuurlik scopes wat 1/8 MOA click, maar ek dink dis sommer net orig ;)
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Hein22 »

Stop nou moeilik wees en kry net vir jou 'n MRAD scope. ;D ................ verkieslik FFP!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Capt. Yoda »

Ek stel maar wat my app vir my se maar ek het ook die laaste tyd begin belangstel in MRAD
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1847
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by LoopSoosStroop »

Kannie glo daar is mense wat scopes maak wat se kruishaar en turrets in verskillende eenhede is nie? Eish, nagmerrie.

MRAD vir my. Ek dink in mm. Net jammer meeste van ons bane is in yards. Maar dis waarvoor rangefinders is.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Eugene »

'n Ander oorweging is natuurlik ook om te kyk in watter eenheid jou normale skiet "partner" se teleskoop is. Dit is nogal verwarrend as jy in moa werk en hy in Mils... As dit dieselfde eenheid is, is spotting en hulp baie makliker.
Aim small, miss small
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by JPS »

Smitstertjies wrote:Jy kry natuurlik scopes wat 1/8 MOA click, maar ek dink dis sommer net orig ;)
Hang maar af wat jou gebruik is. Vir F ope werk die 1/8 moa berstelling of die .05 Mil veratelling goed maar dit veroorsaak ook sy eie issues soos minder MOA en Mils per omwenteling.
Last edited by JPS on Tue Sep 08, 2015 5:24 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Gawie(13mm) »

Ek verkies die kruishaar in Mill's en die knoppe in MOA.
Kruishaar vir afstand skat en MOA stel fyner soos die manne sê.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Smitstertjies »

JPS wrote:
Smitstertjies wrote:Jy kry natuurlik scopes wat 1/8 MOA click, maar ek dink dis sommer net orig ;)
Hang maar af wat jou gebruik is. Vir F ope werk die 1/8 moa berstelling of die .05 Mil veratelling goed maar dit veroorsaak ook sy eie issues soos minder MOA en Mils per omwenteling.
Daai was sommer net tong in die kies!Ek weet daar is manne wat daardie aanwending nuttig vind.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by JPS »

Smitstertjies, Ek het hom so verstaan met die knipoogie agterna. Die post was net om vir iemand daar buite wat dalk kyk na 1/8 of so uit te wys daar is aplikasies waar dit sal werk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13639
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Capt. Yoda »

Eugene wrote:'n Ander oorweging is natuurlik ook om te kyk in watter eenheid jou normale skiet "partner" se teleskoop is. Dit is nogal verwarrend as jy in moa werk en hy in Mils... As dit dieselfde eenheid is, is spotting en hulp baie makliker.

Ja dit is die groot rede hoekom ek nog nie regtig na mil gekyk het nie want anders gaan ons mil en moa he as ons skiet.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1230
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Pinkes »

Ek is heeltemal 'n MOA man. As jou scope in moa stel en jou ret is ook in moa is jy kla op die regte pad,selfde me MIL/MIL.Ek skiet ook met 'n RF wat afstand in yards gee..so dis maak net nog meer sin vir my.Wat my wel pla is die manne wat praat van bv. 16clicks op vir 300m..Dit beteken niks vir my nie...hoe moet ek weet in waste afmetings is sy scope.Se dan liewers 4moa vir 300m dan verstaan ek.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Heinz Petersen »

Ek het altwee en kom ook reg met hulle.
As jy MOA kan gebruik en jy verstaan hom, sal ek sê bly by moa. As jy MILLs verstaan, werk dit net so goed. Ek sal mills verkies bo moa om afstande te meet en daarby moet ek sê, jy moet jou teiken grootte weet.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Bees
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by Bees »

Nadat ek die Todd ou van Accurace First se vids gekyk het hou ek van die MILRAD idee. Ek is net verstom oor hoe hy switch tussen MOA en MILRAD as hy die ouens train, die man ken sy 'stuff'. Almal se droom job. Ek is seker hy jag 'n verskriklike klomp diere elke jaar regoor die wereld ook net om sy oog op diere in te hou.
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550

____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___ ^-^
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by vriell »

Ek dink die langafstand manne sal meer Mills gebruik..."hoe verder hoe minder clicks" om te zero...mag verkeerd wees en is maar my opinie..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by alecjohnson »

Ludwig wrote:
Gawie(13mm) wrote:Ek verkies die kruishaar in Mill's en die knoppe in MOA.
Kruishaar vir afstand skat en MOA stel fyner soos die manne sê.
Gawie, ek kan die redenasie hieragter verstaan, maar kom ek gee jou praktiese voorbeelde wat dit vir my belangrik maak om die turrets en kruishaar selfde eenheid te hê. Ek gebruik MOA, maar vir MILS geld presies dieselfde.

Gestel jy skiet na 'n gong op 837m. (Obskure afstand). Jy sien met jou eerste skoot presies waar die stof gespat het en jy moet nou vinnig 'n opvolg skoot maak. Hoe gaan jy nou vinnig uitwerk wat jou korreksie moet wees met jou MIL kruishaar met MOA knoppe? As jy 'n MOA kruishaar met MOA knoppe het, is dit so eenvoudig as plaas die middel van jou kruishaar waar die stof gespat het en tel dan die MOA merke op jou kruishaar tot by die teiken se middelpunt. Wind en elevasie kan vinnig so gedoen word. Dan stel jy vinnig hierdie waarde op jou knoppe en jy kan in enkele sekondes 'n opvolg skoot vat. Selfde geld as jy vir jou maat spot. As jy sien waar sy skoot tref, kan jy net die middelpunt van die kruishaar plaas waar hy getref het en vinnig 'n correction call aan hom deurgee. Vir FFP scopes werk hierdie op enige vergroting natuurlik. Met SFP scopes moet jy na die gekalibrieerde vergroting stel. In die jagveld waar tyd krities is en jy onder druk is en nie tyd het vir somme maak nie, is hierdie nog meer belangrik. K.I.S.S
Wat jy se maak baie sin, maar soos ek skiet, as die stof langs, oor of voor die gong slaan. Gaan stel ek nie knoppe as tyd tersprake is nie ek gebruik holdover.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Milradian of MOA - POLL!!!

Post by alecjohnson »

Ludwig wrote:Alec, heeltemal reg. In situasies waar tyd krities is, kan mens net hou met die kruishaar. Knoppe stel is net vir my meer akuraat en presies en as jy sou hou met die kruis en die wind verander effens en jy moet nou nog ekstra hou vir wind ook, kan dinge gekompliseerd begin raak. As jy nou vir iemand anders sou spot, soos wat ons baie doen met langafstand skiet, is dit nie so maklik om dan vir jou maat 'n vinnige korreksie te roep as die eenhede nie dieselfde is nie. As mens eenhede begin meng, maak jy die kans vir foute eksponentieel groter en hierdie les het baie manne al op die harde manier geleer.
ek verstaan Dankie
Post Reply