inskiet van nuwe geweer
-
ludwichras
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm
inskiet van nuwe geweer
More manne ek wil gou navraag doen aan al die kenners. Ek kry seker volgende week my nuwe roer en dit sal die eerste keer wees wat ek n nuwe ou uit die boks besit. Wil net graag weet hoe skiet mens die loop in want ek wil hom reg doen. Gee enige inligting asb manne dit sal hartlik waardeer word
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: inskiet van nuwe geweer
Skiet hom in. Maak nie saak watter proses nie. Al is dit net vir jou gemoed. Google Howa se barrel breakin. Dit gaan 'n heerlike 20 skoot uitstappie na die skietbaan wees!!
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Stem vir Howa metode - min skote en jy leer jou geweer ken.JohanvanZyl wrote:Skiet hom in. Maak nie saak watter proses nie. Al is dit net vir jou gemoed. Google Howa se barrel breakin. Dit gaan 'n heerlike 20 skoot uitstappie na die skietbaan wees!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
ludwichras
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
baiw dankie manne
-
PietBe
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Tue Apr 22, 2014 6:14 am
Re: inskiet van nuwe geweer
1 skoot - maak skoon
2 skote - maak skoon
3 skote - maak skoon
4 skote - maak skoon
5 skote - maak skoon
5 skote - maak skoon
ingeskiet
enige vorm van skiet en skoonmaak eintlik lyk my
2 skote - maak skoon
3 skote - maak skoon
4 skote - maak skoon
5 skote - maak skoon
5 skote - maak skoon
ingeskiet
enige vorm van skiet en skoonmaak eintlik lyk my
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Ek het 'n nuwe loop op 'n 308 laat sit. L Walther. 26 duim match
Hoeveel skote voor mens optimum akkuraatheid kan verwag? Ek het die skiet/skoonmaak inskietmetode gedoen. Omtrent geen koper uitgekom. En die geweer maak nou baie maklik skoon.
Ek moet se die loop voel baie "styf". Fabriekspatrone se doppe wys druk. En my chronograaf wil nie nou werk nie.
Ek is nou al by 150 verby en die beste wat ek kry is 22mm op 100m. Sekere koeels soos 168gr Amax wil hy GLAD nie skiet nie.
PMP bokspatrone 180gr en 168gr skiet so 30mm.
Ek het al teleskope geruil en die drukpunte in die kolf .
Groepe met en sonder die knaldemper is maar baie dieselfde.

Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Ludwich, Howa se metode werk baie goed, dit neem net lank. Maak ook eers die geweer se loop behoorlik skoon VOOR jy skietbaan toe gaan. Jy sal verbaas wees hoe vuil daai nuwe loop is. Ek het my geweer so ingeskiet, en ek moet sê, van al my gewere maak hy die maklikste skoon, en is hy by verre die akkuraatste.ludwichras wrote:More manne ek wil gou navraag doen aan al die kenners. Ek kry seker volgende week my nuwe roer en dit sal die eerste keer wees wat ek n nuwe ou uit die boks besit. Wil net graag weet hoe skiet mens die loop in want ek wil hom reg doen. Gee enige inligting asb manne dit sal hartlik waardeer word
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Wat is sy groefdraai?308Win wrote:Ek het 'n nuwe loop op 'n 308 laat sit. L Walther. 26 duim match
Hoeveel skote voor mens optimum akkuraatheid kan verwag? Ek het die skiet/skoonmaak inskietmetode gedoen. Omtrent geen koper uitgekom. En die geweer maak nou baie maklik skoon.
Ek moet se die loop voel baie "styf". Fabriekspatrone se doppe wys druk. En my chronograaf wil nie nou werk nie.
Ek is nou al by 150 verby en die beste wat ek kry is 22mm op 100m. Sekere koeels soos 168gr Amax wil hy GLAD nie skiet nie.
PMP bokspatrone 180gr en 168gr skiet so 30mm.
Ek het al teleskope geruil en die drukpunte in die kolf .
Groepe met en sonder die knaldemper is maar baie dieselfde.
Kan ook wees dat daardie kamer baie knap is - soos jy noem. PMP sal dan nie lekker werk nie. Jy moet dalk doppe met dunner wande kry...
Mooi dag daar!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: inskiet van nuwe geweer
Ek stem... , ek het ook die Howa metode gevolgJean Marais wrote:Ludwich, Howa se metode werk baie goed, dit neem net lank. Maak ook eers die geweer se loop behoorlik skoon VOOR jy skietbaan toe gaan. Jy sal verbaas wees hoe vuil daai nuwe loop is. Ek het my geweer so ingeskiet, en ek moet sê, van al my gewere maak hy die maklikste skoon, en is hy by verre die akkuraatste.ludwichras wrote:More manne ek wil gou navraag doen aan al die kenners. Ek kry seker volgende week my nuwe roer en dit sal die eerste keer wees wat ek n nuwe ou uit die boks besit. Wil net graag weet hoe skiet mens die loop in want ek wil hom reg doen. Gee enige inligting asb manne dit sal hartlik waardeer word
Ontdou om die kamer ook mooi skoon te maak.
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Die herlaaide ammo was met Sako en Lapua doppe. Die Sako doppe weeg 176gr.Hein M. wrote:Wat is sy groefdraai?308Win wrote:Ek het 'n nuwe loop op 'n 308 laat sit. L Walther. 26 duim match
Hoeveel skote voor mens optimum akkuraatheid kan verwag? Ek het die skiet/skoonmaak inskietmetode gedoen. Omtrent geen koper uitgekom. En die geweer maak nou baie maklik skoon.
Ek moet se die loop voel baie "styf". Fabriekspatrone se doppe wys druk. En my chronograaf wil nie nou werk nie.
Ek is nou al by 150 verby en die beste wat ek kry is 22mm op 100m. Sekere koeels soos 168gr Amax wil hy GLAD nie skiet nie.
PMP bokspatrone 180gr en 168gr skiet so 30mm.
Ek het al teleskope geruil en die drukpunte in die kolf .
Groepe met en sonder die knaldemper is maar baie dieselfde.
Kan ook wees dat daardie kamer baie knap is - soos jy noem. PMP sal dan nie lekker werk nie. Jy moet dalk doppe met dunner wande kry...
Mooi dag daar!
Groef is standaard 1 in 12.
Ek sal maar 'n honderd 143gr met 'n minimumlading deur die loop stoot en weer kyk. Niks om te verloor nie. Behalwe geduld. Daar le in elk geval 100 nuwe Sako doppe wat ek wil vuurvorm in my kas. Al pyn in die fondament die tyd van die jaar is die wagtyd tussen skote om die loop kans te gee om redelik af te koel.
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Dit is tot hy opgeskiet is.
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: inskiet van nuwe geweer
Hoe meen jy, dat dit onnodig is?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Hy bedoel dat daardie artikel info gee oor loopleeftyd - en dat sy geweer se loop nog nie naby uitgeskiet is nie.Messor wrote:Hoe meen jy, dat dit onnodig is?
Hy wil net maar sy geweer akkuraat kry...
Mooi aand!
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Ja een artikel om loop in te skiet, en ander artikel om loop leeftyd te bepaal en meeste uit loop te kry
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Tydens die loop inbreuk, as julle skoonmaak wat gebruik julle? Ek was onder die indruk mens moet n koperverwyderaar tipe oplossing gebruik soos k98, of gebruik julle gewone geweer olie?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Jake, ek het my geweertjie se loop silverskoon gemaak en al die koper verwyder voor die volgende skoot geskiet is. Dit neem lank ja, maar dit was vir my uit en uit die moeite werd. Ek het boretch se carbon en koper formules gebruik daarvoor.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: inskiet van nuwe geweer
+1Jean Marais wrote:Jake, ek het my geweertjie se loop silverskoon gemaak en al die koper verwyder voor die volgende skoot geskiet is. Dit neem lank ja, maar dit was vir my uit en uit die moeite werd. Ek het boretch se carbon en koper formules gebruik daarvoor.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: inskiet van nuwe geweer
Verduidelik net presies in watse opsig asb, soveel opinies daar buite.Jean Marais wrote: Dit neem lank ja, maar dit was vir my uit en uit die moeite werd.
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
Nie heeltemal seker hoe ek die ondertone van jou poste moet lees nie Messor?Messor wrote:Verduidelik net presies in watse opsig asb, soveel opinies daar buite.Jean Marais wrote: Dit neem lank ja, maar dit was vir my uit en uit die moeite werd.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: inskiet van nuwe geweer
Het jy nuwe ladingontwikkelling gedoen met die nuwe loop en kamer?308Win wrote:Ek het 'n nuwe loop op 'n 308 laat sit. L Walther. 26 duim match
Hoeveel skote voor mens optimum akkuraatheid kan verwag? Ek het die skiet/skoonmaak inskietmetode gedoen. Omtrent geen koper uitgekom. En die geweer maak nou baie maklik skoon.
Ek moet se die loop voel baie "styf". Fabriekspatrone se doppe wys druk. En my chronograaf wil nie nou werk nie.
Ek is nou al by 150 verby en die beste wat ek kry is 22mm op 100m. Sekere koeels soos 168gr Amax wil hy GLAD nie skiet nie.
PMP bokspatrone 180gr en 168gr skiet so 30mm.
Ek het al teleskope geruil en die drukpunte in die kolf .
Groepe met en sonder die knaldemper is maar baie dieselfde.
Het jy 'n Match reamer (stywer kamer) gebruik?
Verskillende koele (in gewig) al probeer?
Aim small, miss small
- Messor
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Mon Sep 18, 2017 8:22 am
Re: inskiet van nuwe geweer
Nee daar is nie ondertone of mens tone of enige tone nie, net ‘n direkte vraag.308Win wrote: Nie heeltemal seker hoe ek die ondertone van jou poste moet lees nie Messor?
Jy sien dis 2017, ons het al in die 1960’s op die maan geloop, maar in 2017 weet ons nogsteeds nie of ‘n staal loop moet ingeskiet word nie, dis half simpel.
In daai artikel van zuku is daar ‘n verwysing na loop inskiet, gemaak deur McMillan, waarin hy sê dis sommer nonsens.
Dan weer omtrent die helfde van die amerikaanse PRS manne gebruik Bartlein, en Bartlein het hul eie opinie van loop inskiet, en stel dit voor.
Ek self doen dit al van kindsbeen af, doen dit nogsteeds, vir my is die konsep die probleem.
Ek meen either dit moet gedoen word of dit hoef nie gedoen te word nie, daar is nie eenkant of anderkant of draadsit in die storie nie, dis of reg of verkeerd.
DIs hoekom ek die mense hier vra in watter opsig hulle tevrede met hulle proses is, om fisiese data te probeer kry.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: inskiet van nuwe geweer
http://www.varmintal.com/ashot.htm#Break
NEW BARREL BREAK IN.... There is so much black magic out there about breaking in a barrel, that I am not going to suggest any procedure. I will merely tell you what I do with a new barrel. I take the brand new barrel and use J-B on it. That's right, I clean and polish it with J-B before even firing the first round through it. I put a light coat of J-B on a patch and give the barrel about 50 strokes from end to end with it. Then I clean the J-B out with a couple of patches of Shooter's Choice MC#7. I dry the bore with 3 or 4 patches until it is completely dry. I carefully clean the chamber of J-B too. That's it, the barrel is broken in and I am ready to sight in, shoot some groups, and work up an accurate load. I take the rifle to the range and shoot 3 or 4 five shot groups with Moly-coated bullets. I clean the barrel with Sweet's 7.62 and usually there is no copper. From then on, shooting only Moly-coated bullets, I clean the barrel when I feel guilty. If there is copper on the first cleaning, I conclude that I didn't do enough with the J-B and repeat the J-B treatment. All that these shoot-clean, shoot-clean, etc. break in processes do, in my opinion, is perform a slow, inefficient, and expensive polishing process which the J-B does better, smoother, and faster. I use a plastic coated stainless steel cleaning rod and a jag style that you wrap the patches around. I use the blue Shop Towels for patch material and I cut a roll into a number of 1-½-inch wide rolls with a sharp knife. I never use brushes in my barrels and I don't even have any. I use J-B, Shooter's Choice MC#7, and Sweet's 7.62. I am sure there are other procedures that are just as good or superior, but this works very well for me. If I have a particularly bad copper fouling barrel, I use Flitz Metal Polish instead of JB.

JaEugene wrote:Het jy nuwe ladingontwikkelling gedoen met die nuwe loop en kamer?308Win wrote:Ek het 'n nuwe loop op 'n 308 laat sit. L Walther. 26 duim match
Hoeveel skote voor mens optimum akkuraatheid kan verwag? Ek het die skiet/skoonmaak inskietmetode gedoen. Omtrent geen koper uitgekom. En die geweer maak nou baie maklik skoon.
Ek moet se die loop voel baie "styf". Fabriekspatrone se doppe wys druk. En my chronograaf wil nie nou werk nie.
Ek is nou al by 150 verby en die beste wat ek kry is 22mm op 100m. Sekere koeels soos 168gr Amax wil hy GLAD nie skiet nie.
PMP bokspatrone 180gr en 168gr skiet so 30mm.
Ek het al teleskope geruil en die drukpunte in die kolf .
Groepe met en sonder die knaldemper is maar baie dieselfde.
Het jy 'n Match reamer (stywer kamer) gebruik?
Verskillende koele (in gewig) al probeer?
Ja
en ja.
Ek het die volgende sover probeer. 168gr Amax, 165gr Game king, 155gr CC's en van die ouer 155gr PMP punte. Ook PMP rakammunisie. Net om rak ammunisie as basislyn te he. Die 143gr's wat ek net vir die "ïnskiet" gebruik het was sommer 'n duimsuiglading van 41gr S321. Ek sou nie 'n foto van daardie groep kon neem nie want ek het nie 'n wyehoeklens daar gehad nie.
Die koeelsprong wat ek sover probeer het is 1.3, 1.0 en 0.8mm. Die 0,8mm spul het die slegste gevaar.
Ek moet nog koeels wat nie bootsterte het nie probeer. Net 'n bietjie terleurgesteld oor wat ek op die oomblik het.
Die koeel wat sover die beste (lees ENIGSTE) resultate gelewer het is die Game kings.
Wat oorbly is om nog 100 skote deur te druk en sien wat kom. En dan die 1.5mm sprong te probeer.
Terloops, ek het gaan tel. Daar is nou 198 skote deur die loop wat ek geskiet het.
Ns.
Ek sien nou eers oom PW se pos.
Die ad infinitum skoonmakery is soos in oom PW se verwysing ook kontraversieel. Manne het al lope vernietig met agressiewe skoonmaakmetods. En krone beskadig met 'n skoonmaakstok. Ek gebruik nylonborseltjies.
Self wonder ek oor die inskiet van sogenaamde "hand lapped barrels". Hoeveel growwe areas kan daar dan nou eintlik wees na so 'n proses?
Dis net dat mens soveel geld in so iets insit en so lank moet wag vir die hele nuwe loop by die polisie registreer proses.
Die dat mens graag die ding so optimaal as moontlik (wel, so optimaal as wat ek kan) wil kry.
Last edited by 308Win on Thu Nov 23, 2017 11:03 am, edited 1 time in total.