Middag uur jag

Post Reply
Pikkie
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm

Middag uur jag

Post by Pikkie »

Gister in die Kalahari in gaan werk en toe by my pa op die plaas gestop vir Middag ete en gou 'n draai gaan ry.
Die terminator het baie gehelp.  Die eerste een het in die trop van 12 ramme geval en hulle het nie eers geweet nie.  Binne 5 min al vier geskiet. So 150 na 170m.  270 met 130gr sierra bowtail

Image


http://s1196.photobucket.com/albums/aa4 ... t=Jag1.jpg
Last edited by Pikkie on Wed May 25, 2011 5:33 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Middag uur jag

Post by Jagtersdok »

Mooi gegooi daar Pikkie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
300Winmag

Re: Middag uur jag

Post by 300Winmag »

Mooi - sjoe daar's van julle manne wat maar mag ...  ;)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Middag uur jag

Post by Gerhard »

Mooi man

[img width=560 height=420]http://i1196.photobucket.com/albums/aa4 ... s/Jag1.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Middag uur jag

Post by Francois Marais »

Pikkie

Vertel gou........enige rede hoekom hulle kele nie gesny is nie???

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Pikkie
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Fri May 14, 2010 4:15 pm

Re: Middag uur jag

Post by Pikkie »

Francois,

Dit was net so 4Km van die huis af en as die bokke dood is as ons by hulle kom, sny ons gewoonlik die die keel nie sodat daar nie te veel bloed op die voertuig mors nie.  As ons die pens uit haal dan sny ons die aar in die binnekant van die rug sodat hulle dan kan uit bloei.

Pikkie
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Middag uur jag

Post by Francois Marais »

Pikkie

Dankie maat, so leer ek ook nog.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply