Baretta 686 onyx

Post Reply
User avatar
klei duif b
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Aug 10, 2015 1:48 pm

Baretta 686 onyx

Post by klei duif b »

Goeie more.

Ek will net graag hoor wat die waarde van die Baretta 686 onyx ,28"loop ,multi chokes waarvan almal daar is?

Geweer is so te se splinternuut .

Hoor graag van julle.

Groete Cobus
johnf
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Mon Dec 10, 2012 7:44 am

Re: Baretta 686 onyx

Post by johnf »

More,

Ek weet nie hoe veel dit nou nuut sou kos nie, maar ek het n 686 onyx twede hands 15 jaar terug gekoop, ek dink meine is die 30 duim loop. Dit is n fantastiese haelgweer wat ek vir alles gebruik het, van klei skiet tot gaanse. Ek sal hom nie verkoop nie. Dit pas by omrent almal wat hom geskiet het.

Ek sou skat so R 25 000 tweede hands, preise vir nuwe gewere gaan baie opgaan in die toekoms met die Rand wat so tuimel.

John
User avatar
klei duif b
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Aug 10, 2015 1:48 pm

Re: Baretta 686 onyx

Post by klei duif b »

Baie dankie John

Ek wag op die oomblik vir die lisensie hoop maar dit gebeur gou
User avatar
klei duif b
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Mon Aug 10, 2015 1:48 pm

Re: Baretta 686 onyx

Post by klei duif b »

Betaal net onder R20000 vir hom
Post Reply