Jag - Somerset-Oos
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Jag - Somerset-Oos
Naand almal,
Wil gou bietjie raad vra as dit in orde is, ons ry Woensdag Somerset-Oos toe van Kaapstad af. Wat is die beste pad of opsies?
Is ek reg as ek aanneem: Via Graaff-Reinet, Pearston, Somerset-Oos?
Groete,
Petrie.

- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
NAAND PETRIE . JA NET SOOS JY DIT DAA HET REGS UIT BEAUFORT UIT, ABERDEEN,GRAAFF , PEARSTON EN SOMERSET
GROETE
GROETE
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
Jagmaar
Dan ry jy deur my wereld.Pearston
Boertjie
Dan ry jy deur my wereld.Pearston
Boertjie
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
Dankie Tokkels en Boertjie,
Ja nee, het so gedink. Het sommer gewonder of Willowmore/Jansenville/Pearston 'n opsie was.
Tokkels, ek sukkel nog met die manne om te commit, maar werk hard om 'n plan te maak om nog by jou 'n draai te maak. Wil baie graag.
Lekker aand daar,
Groete uit 'n nat en triestige Kaapstad...(lyk my die kouefront gaan ons vang in Somerset teen Donderdag)
Petrie.
Ja nee, het so gedink. Het sommer gewonder of Willowmore/Jansenville/Pearston 'n opsie was.
Tokkels, ek sukkel nog met die manne om te commit, maar werk hard om 'n plan te maak om nog by jou 'n draai te maak. Wil baie graag.
Lekker aand daar,
Groete uit 'n nat en triestige Kaapstad...(lyk my die kouefront gaan ons vang in Somerset teen Donderdag)
Petrie.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
Jagmaar
By wie gaan julle jag en wat gaan julle skiet?
Lyk vir my die reen is more al hier.
Boertjie
By wie gaan julle jag en wat gaan julle skiet?
Lyk vir my die reen is more al hier.
Boertjie
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
BOERTJIE, IS JY NOU DIE BOERTJIE AAN WIE EK DINK,,,HET JY VIR GRAAFF REINET RUGBY GESPEEL?
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
Tokjak
Nee dis nie ek nie.Ek is oorspronklik van Uitenhage.
Boertjie
Nee dis nie ek nie.Ek is oorspronklik van Uitenhage.
Boertjie
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
O OK ,MAAR ONS IS NOGSTEEDS BURE . EK KOM OORSPRONKLIK VAN DESPATCH
GROETE
GROETE
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
BOERTJIE, IS JY NOU DIE BOERTJIE AAN WIE EK DINK,,,HET JY VIR GRAAFF REINET RUGBY GESPEEL?
Daai game sou ek graag wou sien.

Daai game sou ek graag wou sien.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
Rooies
Ek sou dit ook graag wou sien

Boertjie
Ek sou dit ook graag wou sien
Boertjie
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Jag - Somerset-Oos
Boertjie,
Petri Snyman hulle by Witmoskloof. Gaan maar kyk vir Koedoe, Rooibok, Ribbok en Vlakkie.
Ken jy hulle? Ek het nie die jag gereel nie, gaan saam vriende van Pta, maar blykbaar is hy baie vriendelik en mooi plaas met genoeg wild. Het paar fotos gesien van die plaas.
Cheers

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Jag - Somerset-Oos
Rooies
Hoekom vra jy of hy vir graaf reinet rugby gespeel het--EK weet Graaf reinet kan mos nie regtig rugby speel nie of heo ou Rooies?
Jacques
Hoekom vra jy of hy vir graaf reinet rugby gespeel het--EK weet Graaf reinet kan mos nie regtig rugby speel nie of heo ou Rooies?
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Jag - Somerset-Oos
Rooies
Maar hulle kan drink--jojo-joj as jy na n game onder daai paviljoen invlieg en die tarzan-sop loop,,dan sien jy hulle mag maar dors raak daar..
Groete
Maar hulle kan drink--jojo-joj as jy na n game onder daai paviljoen invlieg en die tarzan-sop loop,,dan sien jy hulle mag maar dors raak daar..
Groete
Shoot straight and tell the truth!