Mini buig masjien.

Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Mini buig masjien.

Post by Gawie(13mm) »

Ek was moeg vir op en af ry om ons Gloeimanne sê plate te laat buig. Die kostes loop ook op en elke keer as Zumpies ons 'n poep voer, maak die werkswinkels hul pryse duurder. Julle klomp jode druk ons ook om ons pryse af te hou. ;D Soos in enige eerste wêreld land, besluit ek maar toe om "in-huis" te gaan en produktiwiteit op te stoot deur innovasie. ;D
IMG-20150807-WA0002.jpg
IMG-20150807-WA0004.jpg
IMG-20150807-WA0003.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Mini buig masjien.

Post by tripodmvr »

Netjies gedoen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3628
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Mini buig masjien.

Post by Fanta300 »

Maw die Gloeiman se prys gaan nou af kom >:D
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Mini buig masjien.

Post by ruaanb »

Fanta300 wrote:Maw die Gloeiman se prys gaan nou af kom >:D
Sommer baie ook >:+
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Mini buig masjien.

Post by Carl »

Gawie
In besigheid 101 noem ons die jou "competitive advantage". Die tiep van goed deel jy nie met die mark nie :-X
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Mini buig masjien.

Post by VdWalt »

ruaanb wrote:
Fanta300 wrote:Maw die Gloeiman se prys gaan nou af kom >:D
Sommer baie ook >:+
Daar gaan die QC >:D
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Mini buig masjien.

Post by VdWalt »

Begin solank myne buig - ek bestel hom einde van die maand!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Mini buig masjien.

Post by PWV »

Fanta300 wrote:Maw die Gloeiman se prys gaan nou af kom >:D
Twyfel sterk. Kwaai besig om te meganiseer en uit te brei op die vervaardigerslyn. Hang egter ook af van hoe ons op die aandelebeurs vaar! :)

Groetnis
PWV

Ns. Na 'n direksievergadering lyk dit darem of die prys van die Gloeiman die volgende twee weke nog dieselfde gaan bly! :)
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Mini buig masjien.

Post by vossie1 »

Vir hoe lank is n kwotasie geldig Oom PW!ek gaan myne met n vergrootglas bestudeer en kyk of hy op n Saterdag middag na die rugby en verversings wat daarmee gepaard gaan vervaardig is. ;D
Post Reply