Vasheg metode van swart politheen pype
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Vasheg metode van swart politheen pype
Ek sien hier by my werk se gebou dat hulle die pype vasmaak sonder klampe deesdae, is iemand dalk bewus van hoe dit gedoen word, ek neem aan dat hierdie koppelings hoe druk hanteer. Ek dink dit is `n goeie metode aangesien roes nie die koppelings kan beinvloed nie, veral onder die grond.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Vasheg metode van swart politheen pype
Dit lyk vir my soos die hegmetode wat op Mepla pype gebruik word. n Sweedse produk wat deur Geberit ingevoer word. Die pyp en lasstukke word basies aan mekaar gesweis. Jy het ongelukkig so n lasstel nodig om dit mee te kan doen.
Hier kan jy meer lees, indien dit wel Mepla is.
http://www.geberit.co.za/en_za/target_g ... mepla.html

Veiligheid eerste manne!
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Vasheg metode van swart politheen pype
Dankie Pierre, ek moet se dit lyk na n goeie idee.
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Vasheg metode van swart politheen pype
Middag manne,
Dit lyk vir my na n tipe butt welding. Jy het n butt welding machine nodig om die pype te smelt en dan onder hoë druk teen mekaar te druk, en dan koel hy net af. My ondervinding is dat jy net High-Density Polyethylene (HDPE) pype op hierdie metode kan weld. Die gewone swartpyp wat die koöperasie verkoop is Low-Density Polyethylene (LDPE) en die swart plastic fittings op die rak is Nylon fittings. Jy kan egter HDPE by hulle aankoop en dan compression fittings gebruik, wat plastic is en ook nie roes nie.
Ons doen butt welding op diameter 200mm-355mm en die kleiner pype 50mm-160mm diameter gebruik ons Eltrofusion welding, jy het ook n masjien nodig vir dit (redelik duur).
Op die long run werk die HDPE beter oor dit 50jaar plus sal hou buite in die son.
Oor die post al so lank terug gedoen is, het jy al heel moontlik reg gekom. Laat weet indien jy nie het nie en ek dalk van meer hulp vir jou kan wees.
PS. Ek is besig om n plant te bou in jou "valley", Anglo New Vaal Colliery.
Groete,
JP

My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG