You Call the Wind…
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
You Call the Wind…
n Foto wat ek op Accurateshooter gerky het van die "Long-Range Championships by Camp Perry"
Watse wind sal jy vat?
http://accurateshooter.net/Blog/greenlr02.jpg
Watse wind sal jy vat?
http://accurateshooter.net/Blog/greenlr02.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: You Call the Wind…
Ek sou die value op die vlag wat rondom 600y is vat, ek dink hy sal die grootste horisontale invloed hê.
Die stertwind hier naby sal ook 'n invloed hê, maar vertikaal en net bietjie.
Hoe sterk daardie winde is, weet ek nie. Die Bisley manne moet maar kom vertel!
So raai ek maar. Ek leer nog!
Die stertwind hier naby sal ook 'n invloed hê, maar vertikaal en net bietjie.
Hoe sterk daardie winde is, weet ek nie. Die Bisley manne moet maar kom vertel!
So raai ek maar. Ek leer nog!
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: You Call the Wind…
As ons daai 4 vlae gehad het sou ek seker die een 2 naaste aam die skietpunt se wind gebruik het anders ok die een by 600y
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: You Call the Wind…
Ja maar gooi bietjie julle hoede in die ring...vir interesantheids onthalwe?
Hoeveel Links, Regs of reguit???
Hoeveel Links, Regs of reguit???
"Failure is NOT an Option"
-
Chrisjan
Re: You Call the Wind…
Daai vlae is hoog op die paal, mens weet nou nie hoe swaar die vlag is nie, of hy nog klam is nie ens...
Maar ek sal met 6mph van uit 8:00 my sighter gooi.
Maar ek sal met 6mph van uit 8:00 my sighter gooi.
Last edited by Chrisjan on Fri Jul 31, 2015 7:48 am, edited 1 time in total.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: You Call the Wind…
Die wind naaste aan jou, gaan die grootste invloed op jou koeel baan hê. As die wind by die skietpunt uit 6 uur waai, sal ek stel vir die windvlag naaste aan die skietpunt wat nie uit 6 uur kom nie en as dit nader aan die teiken uit teenoorgestelde rigting kom, sal ek effens minder stel as wat ek sou, indien die wind konstant oor al die vale was. Dis my raaiskoot....
Aim small, miss small
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: You Call the Wind…
Eugene, ek weet bitter min so help my vertaan asb. Sal die wind naaste aan die teiken nie die meeste invloed hier he nie, aangesien die koeel "meer" tyd daar spandeer agv sy spoed wat die heel tyd verminder?Eugene wrote:Die wind naaste aan jou, gaan die grootste invloed op jou koeel baan hê. As die wind by die skietpunt uit 6 uur waai, sal ek stel vir die windvlag naaste aan die skietpunt wat nie uit 6 uur kom nie en as dit nader aan die teiken uit teenoorgestelde rigting kom, sal ek effens minder stel as wat ek sou, indien die wind konstant oor al die vale was. Dis my raaiskoot....
"Failure is NOT an Option"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: You Call the Wind…
Wind op die koel as hy uit die loop kom druk hom van die begin van sy pad af
Last edited by Capt. Yoda on Fri Jul 31, 2015 7:58 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: You Call the Wind…
Bennie,
Nie sommer nie.
As die wind jou hier by die skiet punt 5cm afdruk, sal daardie afwyking al hoe groter word soos die koeel verder trek.
Daarom dat die wind naaste aan die skut die grootste uitwerking op die projektiel het.
Nie sommer nie.
As die wind jou hier by die skiet punt 5cm afdruk, sal daardie afwyking al hoe groter word soos die koeel verder trek.
Daarom dat die wind naaste aan die skut die grootste uitwerking op die projektiel het.
Goed, beter, 6millimeter!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: You Call the Wind…
Dis interesant.
Ek het altyd so daaraan gedink.
Stel voor jy skiet op 1000 meter en ek deel die baan in twee...
Die koeel gaan die eerste 500 meter vinniger afle as die laaste 500 meter. Dus spandeer die koeel meer tyd in die tweede helfte van die baan waar die wind dan meer tyd gaan he om die koel te beinvloed...
Is die verkeerd?
Ek het altyd so daaraan gedink.
Stel voor jy skiet op 1000 meter en ek deel die baan in twee...
Die koeel gaan die eerste 500 meter vinniger afle as die laaste 500 meter. Dus spandeer die koeel meer tyd in die tweede helfte van die baan waar die wind dan meer tyd gaan he om die koel te beinvloed...
Is die verkeerd?
"Failure is NOT an Option"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: You Call the Wind…
Soos Geno daar verduidelik het is maar hoe meeste van ons hom verstaan. Jou stelling maak sin maar as jy dink hoe die wind die koel gaan begin skuif sodra hy die loop verlaat (al is dit n mm wat hy hom weg druk van jou mikpunt af) en hoe verder die koel van sy oorspronklike pad gaan skuif hoe verder jy skiet maak dit ook sin, onthou die koel skuif nie soos n kar wat van baan verander op die snelweg nie hy "mik" nou op n ander plek van die begin af en hoe verder jou koel trek hoe groter gaan jou afwyking van jou oorspronkilike mikpunt wees.Wind lees is soos liefies maak daar is baie maniere om by die wenstreep uit te kom en jy kan maar gebruik wat vir jou die beste werk.
Last edited by Capt. Yoda on Fri Jul 31, 2015 8:14 am, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: You Call the Wind…
9 clicks of 2,15 MOA links op my 308 setup.
Net vir interesantheid sal ek 25 MOA of 102 clicks op moet mik om daar uit te kom.
Net vir interesantheid sal ek 25 MOA of 102 clicks op moet mik om daar uit te kom.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: You Call the Wind…
4 MOA links.......
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: You Call the Wind…
Ja Geno maak sin. Basies enige fout aan die begin gaan "exponentially" grooter word soos wat spoed afneem.
Maar kom ons se spoed het konstand gebly....dan sou die verskil ook konstant wees dus nie?
Maar kom ons se spoed het konstand gebly....dan sou die verskil ook konstant wees dus nie?
"Failure is NOT an Option"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: You Call the Wind…
Bennie, windlees is maar 'n kuns en 'n aanvoeling en ek sukkel nog met beide.... Daarom probeer ons daarvoor opmaak met die hoogste moontlike BC koeels!BenR wrote:Dis interesant.
Ek het altyd so daaraan gedink.
Stel voor jy skiet op 1000 meter en ek deel die baan in twee...
Die koeel gaan die eerste 500 meter vinniger afle as die laaste 500 meter. Dus spandeer die koeel meer tyd in die tweede helfte van die baan waar die wind dan meer tyd gaan he om die koel te beinvloed...
Is die verkeerd?
Wat die wetenskap wel vir ons sê, is dat die eerste helfte van die afstand, verantwoordelik is vir 60% (ek dink....) van die windskuif, om die rede soos hierbo deur Geno verduidelik. Gestel die wind waai die eerste 500m teen 6mph uit 3 uur en die laaste 500m ook 6mph, maar uit 9 uur. Jy gaan dan steeds meer moet stel vir die eerste 500m se wind.
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: You Call the Wind…
BenR wrote:Ja Geno maak sin. Basies enige fout aan die begin gaan "exponentially" grooter word soos wat spoed afneem.
Maar kom ons se spoed het konstand gebly....dan sou die verskil ook konstant wees dus nie?
Ben kyk hier
http://www.gunwerks.com/Files/Figure-3.aspx?width=500&height=362
Leer bq hier http://www.gunwerks.com/long-range-univ ... ballistics
Wind deflection, or drift as we usually refer to it, does not occur from wind blowing on the side of the bullet. It is caused by the bullet aligning itself to the relative wind vector. Basically, like a wind vane on a roof or windmill, the bullet will align itself with the prevalent wind. The reason that the bullet deflects, is because its initial flight path or direction is different from the wind vector and resulting bullet attitude. The illustration in Figure 3 was reproduced from Harold Vaughn's excellent book Rifle Accuracy Facts, and shows how a bullet reacts, and the drag forces that cause wind deflection.
The amount of wind deflection is basically determined by how large the drag forces are and how long those forces act on the bullet. So, the crosswind velocity and the bullet's time of flight will determine how much it is deflected in the wind. The time of flight is dependent on shape (BC) and initial muzzle velocity. Let's compare the amount of wind deflection for two different bullet's launched at 3000 fps MV. A bullet with a BC of 0.400 will drift over 40 inches at 700 yards in a 10 mile per hour crosswind. Increasing the BC to 0.700 the drift is only half, at 20 inches! Decreasing wind deflection is a very important part of precise long range shooting. Mainly, because of our inability to directly quantify wind speed and direction as we can with distance when using a rangefinder.
As we examine the drop and deflection of a bullet it becomes apparent that BC and velocity are very important parameters for shooting at long range. Now, if we could just shoot a bullet with a BC of 0.800 at a muzzle velocity of 4000 fps, we would have an awesome long range hunting round! Unfortunately, as hunters we have other limitations that force us to settle for equipment with lower BC values and muzzle velocities.
One of those limitations is shooting system portability and that goes hand in hand with recoil and muzzle blast. A hunting firearm can only be so heavy, and a smart shooter will only subject himself to a limited amount of recoil. The other major factor is bullet availability. The heavy-for-caliber VLD bullet's are the only readily available high BC bullet's that have been documented to ethically perform at long ranges on game animals, and the BC range on those bullet's ranges from 0.550 to 0.685. The highest being the 180 grain 7mm. This bullet with a muzzle velocity of 3000 fps in a 10 lb shooting system, with proper stock design is about a maximum level of recoil a long range hunter should deal with. In the past too much attention was placed on increasing MV, but modern long range shooters realize that increasing the BC increases performance without increasing recoil.
Using this as a reference, let's examine several other factors that can effect our shot placement. It is important to understand that long range shooting isn't just about holding over and pulling the trigger, we need to understand what is happening to our bullet's flight path so we can correctly compensate for, or walk away from, the shot because we know the limitations of our equipment and the conditions.
The first is simple to measure and compensate for. Because of the nature of the bullet's shape and its performance through the air, changing Air Densities can have a large effect at long range. Most simple ballistic calculators take air density into account, and change the manufacturer's standard sea level Ballistic Coefficient to match the environmental conditions. These are Altitude (basically, Pressure), and Air Temperature. Humidity plays an almost negligible role.
Let's look at the difference in drop and deflection for our reference at 1000 yards from a 200 yard zero for two cases: 1000 ft 50 degrees ,and 8000 ft and 20 degrees. There would be 226 inches drop at 1000 ft elevation compared to 207 inches at 8000 ft; and 52 inches deflection versus 40. Those are definitely numbers that need to be accounted for, but most sophisticated methods for long range shooting handle these changes easily.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: You Call the Wind…
Sjoe dankie Capt. Dit maak sin. Sien nou leer ek ook nog iets nog voor 9!
"Failure is NOT an Option"
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
-
marco
Re: You Call the Wind…
Daai vlae lyk amper soos die eond waai op ramskop skietbaan in calvinia... erg deurmekaar
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: You Call the Wind…
Wanneer die koeel die loop verlaat is sy spoed en BC op sy hoogste, dus het hy die beste kans om nie deur die wind beinvloed te raak nie.
Toe ek bisley geskiet het, het ek altyd gekyk na die vlae op die eerste 25% van die afstand na die teiken en dit het vir my baie goed gewerk.
Groete
Henning
Toe ek bisley geskiet het, het ek altyd gekyk na die vlae op die eerste 25% van die afstand na die teiken en dit het vir my baie goed gewerk.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: You Call the Wind…
Ek sal stadig en versigtig nader bekruip by die 3de naaste vlag aan teiken en dan skiet sonder om wind in ag te neem 
Haha
Nee wat ek weet nie veel van dit nie maar het met my 243 op n kilo geskiet op romins pizza boks op windstil dag en het my steeds paar skote geneem om hom mooi raak te skiet...
Haha
Nee wat ek weet nie veel van dit nie maar het met my 243 op n kilo geskiet op romins pizza boks op windstil dag en het my steeds paar skote geneem om hom mooi raak te skiet...
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: You Call the Wind…
Hahahahahahahaha!!! Awesomealecjohnson wrote:Ek sal stadig en versigtig nader bekruip by die 3de naaste vlag aan teiken en dan skiet sonder om wind in ag te neem![]()
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: You Call the Wind…
Chrisjan ek het nie geweet jy kan gedagtes ook lees nie. My call was ook 'n totale effektiewe wind van 8-10mph uit 7/8h oor die hele aftsand. Maar ek sal nogals hou daarvan om die mirage te sien en 'n idee te kry van die +-4-6mph full value windChrisjan wrote:Daai vlae is hoog op die paal, mens weet nou nie hoe swaar die vlag is nie, of hy nog klam is nie ens...
Maar ek sal met 6mph van uit 8:00 my sighter gooi.

