More almal, ek is nog "jonk" in die herlaai-gogga spel !
Ek en baie ander seker, sukkel my as af om S355 kruit in die handel te koop. Daar is klaarblyklik 'n vervaardigings-probleem by Somchem huidiglik.
Ek word nou aangeraai om S365 aan te koop.
Wat is die verskil tussen S 355 en S365 wat werk verrigting, dopvulling en veral, hoe veskil ladings tussen die twee kruite ? Ek/ons sal noodgedwonge ons ladings moet aanpas....dus hoor ek graag van die kenners !
S355 versus S365
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: S355 versus S365
Hi kan jy meer info opsit soos wat se kaliber en punt gewig jy wil laai?
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: S355 versus S365
More Thunderhead
Gebruik tans die S355 in my 30.06 met 22" loop om Barnes TSX 180gr en Hornady SST BT 165gr and was besig om te begin met "goedkoper" koeels vir SA Jagters tabelle met Nosler CC 155gr.
Hoop dit help.
Gebruik tans die S355 in my 30.06 met 22" loop om Barnes TSX 180gr en Hornady SST BT 165gr and was besig om te begin met "goedkoper" koeels vir SA Jagters tabelle met Nosler CC 155gr.
Hoop dit help.
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: S355 versus S365
S355 werk baie goed op ligter koeëls. S365 werk beter op swaarder koeëls. Daar was egter 'n aanpassing op die spoed van S355 in Magnum Tydskrif paar jaar gelede. Jy is welkom om jou email adres te PM dan stuur ek vir jou.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: S355 versus S365
Ek gebruik 355 op 300gr koeëls is hulle dan ligter koeëls?Reloader270 wrote:S355 werk baie goed op ligter koeëls. S365 werk beter op swaarder koeëls. Daar was egter 'n aanpassing op die spoed van S355 in Magnum Tydskrif paar jaar gelede. Jy is welkom om jou email adres te PM dan stuur ek vir jou.
Dit gaan afhang van kaliber soos die boonste voorbeeld is my 375H&H, my 243 gebruik ek 355 vir 60-70gr koeëls en 365 vir die res, ongelukkig gaan bush hat ons meer info moet gee om hom goed/reg te kan help.
Ek sal graag daai artikel wil lees, ek PM jou
-
Jaco123
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm
Re: S355 versus S365
S&O Pretoria het S355
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: S355 versus S365
Ek wou juis ook dieselfde vraag gevra het. Ek het beide maar het nog net met s365 gelaai, wil nog weet hoe moet Ek kies tussen die verskillende kruite. Volgens Somchem se inligting kan Ek ook S335 gebruik. Maar wat Sal bepaal watter een Sal die geskikte een wees. Ek het n 7x64 en het SST 162gr met S365 gelaai. Moet nog Gmx 139gr laai maar kan nie besluit of Ek S355 of S365 moet gebruik nie.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2