Page 1 of 1

Lightforce SL 240 Jaglig

Posted: Sun Jul 26, 2015 12:18 pm
by Kubus
More ouens,
Ek het n lightforce jaglig. Gekoop in n Groen, geel en swart verpakking (Boks) gemerk op die deksel as Lightforce SL 240 Blitz.
N Vriend van my wil ook een koop, en ons het loop soek. Kry toe n lig in n total swart boks. Lightforce 240 Blitz.
Seker n total stupid post, maar ek wil graag weet van die ouens wat weet, is daar n verskil tussen die twee. Die vriend wil presies een he soos wat ek het en hy is bang hy koop en vind later uit daar is n verskil?

Re: Lightforce SL 240 Jaglig

Posted: Sun Jul 26, 2015 1:20 pm
by Pottie
ek dink die ini swart bokse is nuwe vooraad. die ouer vooraad het in daai groener bokse gekom.

Re: Lightforce SL 240 Jaglig

Posted: Tue Jul 28, 2015 12:03 pm
by johans
Pottie wrote:ek dink die ini swart bokse is nuwe vooraad. die ouer vooraad het in daai groener bokse gekom.
dit is so ja,maar vra die verkoopsman,hy moet dit weet