More ouens,
Ek het n lightforce jaglig. Gekoop in n Groen, geel en swart verpakking (Boks) gemerk op die deksel as Lightforce SL 240 Blitz.
N Vriend van my wil ook een koop, en ons het loop soek. Kry toe n lig in n total swart boks. Lightforce 240 Blitz.
Seker n total stupid post, maar ek wil graag weet van die ouens wat weet, is daar n verskil tussen die twee. Die vriend wil presies een he soos wat ek het en hy is bang hy koop en vind later uit daar is n verskil?
Lightforce SL 240 Jaglig
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Lightforce SL 240 Jaglig
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
-
Pottie
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Mon Feb 21, 2011 7:27 pm
Re: Lightforce SL 240 Jaglig
ek dink die ini swart bokse is nuwe vooraad. die ouer vooraad het in daai groener bokse gekom.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Lightforce SL 240 Jaglig
dit is so ja,maar vra die verkoopsman,hy moet dit weetPottie wrote:ek dink die ini swart bokse is nuwe vooraad. die ouer vooraad het in daai groener bokse gekom.

