Ek het hierdie boog as iemand een soek vir 'n kind.
Hy is baie mooi op gepas.
Ek woon in Vanderbijlpark.
Bear fiberglass bow "Kinder boog"
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Bear fiberglass bow "Kinder boog"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ArnoRoux
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Jun 24, 2015 1:11 pm
Re: Bear fiberglass bow "Kinder boog"
Ek sal hom asb wil hê vir my seun asb
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Bear fiberglass bow "Kinder boog"
Arno, ek het sommer dadelik ge PM en hom bespreek. As dit reg is met Hendried sal ek met hom praat oor wanneer en hoe ek die boog by hom kan kom afhaal.
Jammer heiroor!
Groetnis,
Frikkie
Jammer heiroor!
Groetnis,
Frikkie
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Bear fiberglass bow "Kinder boog"
Frikkie was net voor jou Arno, jammer man.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
ArnoRoux
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Jun 24, 2015 1:11 pm
Re: Bear fiberglass bow "Kinder boog"
Reg so dankie
