2009 boog jag

Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

2009 boog jag

Post by Gerhard »

Ek het dinsdag plaas toe gery. Woensdag oggend vroeg in hide en was nie lank nie of Blouwildebees bulle kom in.

Toe hy vir my skoot gee fluit die pyl deur sy longe en ek hoor hom val. Hy het net 80 tree gegaan.

Gister en vandag jag ek uit tree stand uit. Ek sit nou al van voor 7 in die boom dood stil.

Hier was nou al duiker, nyala en waterbokke by die sout.

Wag maar geduldig vir die rooibok ramme om te kom...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply