Hallo Almal
Ek wil net graag hoor of iemand al die Lightforce Enforcer gebruik het en hoe julle hom vind.
Ek hoop dit sal goed kan werk vir n dagroep wat bietjie lank draai.Die sterkte van die lig wanneer hy op LED is behoort genoeg te wees om oe op te spoor en dan kan jy hopelik met gewone bulp skiet.
Dan moet daar nog genoeg tyd oor wees om by bakkie uit te kom as dit reeds donker is.
Sterkte
Jaktrap
lightforce enforcer
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: lightforce enforcer
Jaktrap
Nee man hier op die stormberge hoor ons gewoonlik laaste van die nuwighede so vertel my bietjie meer oor die nuwe lig. Het die LF Enforcer dan leds en bulbs
Biker

-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: lightforce enforcer
Hallo Biker
Ja die enforcer kom in n plastiek tassie amper soos n toolboksie en het n battery of draad wat in die plek van battery pas.Dan kan jy hom soos konfensionele lig gebruik.
Hy het egter net n 30 watt bulp en of 3 led liggies.Hy is seker hoofsaaklik gemaak om draagbaar te wees en maksimum battery lewe te gee eerder as optimale lig sterkte.
Hy het n 2.7 Amp/uur battery en hulle beweer hy sal die 30 watt bulp vir 4 uur kan hardloop en die leds vir tot 30 uur.Ek het hom nog nie buite in die donkerte gehad om hom te vergelyk met n
170 lightforce nie.
Jy kan nou ongelukkig nie die lig op jou scope sit nie maar behoort goed te werk as jy en vriend bv. by teelgate moet sit en wag waar jy nie naby kan ry nie.
Ek sal hopelik binnekort in die veld kom om te kyk wat hy maak.

Dankie vir info. kandaai 30w bulb vervang word met n sterker een of verskil hy van die 170 se bulb ?
Biker
Dankie vir info. kandaai 30w bulb vervang word met n sterker een of verskil hy van die 170 se bulb ?
Biker
-
Jaktrap
- Sr. Member

- Posts: 294
- Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm
Re: lightforce enforcer
Hallo Biker
Die bulp lyk maar dieselfde.Op die lig staan dat indien jy n ander (sterker) bulp insit dit die waarborg kanselleer.
Weet nie veel van elekmetyt af nie maar kan nie rerig sien watter verskil dit kan maak behalwe battery vinniger laat afloop nie.
Miskien genereer dit meer hitte as wat die LED's kan hanteer.Sal self graag wil weet, want verder lyk die lig dieselfde
Groete