Goeie Dag aan almal.
Ek wil myself eers gou voorstel. My naam is Mauritz Grobler en ek bly in Otjiwarongo hier in Namibie.
Die manne wat Namibie ken sal weet dat Otjiwarongo se wereld n baie lekker plek is om te jag.
Ek jag nie baie nie weens werk, maar is baie mal daaroor.
Op die oomblik skiet ek meer op die skietbaan as in die jagveld.
Ek lees al vir maande die Forum en het besluit om ook aan te sluit om meer te leer by almal.
Sien uit daarna om stories uit te ruil en ander se stories te lees.
Lekker dag vir almal.
Groete.
Nuwe Aansluiting
- Mauritz83
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Jun 24, 2015 10:51 am
Nuwe Aansluiting
Mauritz Grobler
Musgrave .270
Musgrave .308
Uzkon 12GA
Musgrave .270
Musgrave .308
Uzkon 12GA
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom Mauritz
Jy bly darem in n mooi deel van die wereld, wil graag nog Nam gaan jag en veral daai wereld, sou saam met my pa wvir sy 60ste gegaan het maar weens ander redes kon ons dit nie laat gebeur nie
Groetnis en geniet die forum
Jy bly darem in n mooi deel van die wereld, wil graag nog Nam gaan jag en veral daai wereld, sou saam met my pa wvir sy 60ste gegaan het maar weens ander redes kon ons dit nie laat gebeur nie
Groetnis en geniet die forum
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Mauritz83
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Jun 24, 2015 10:51 am
Re: Nuwe Aansluiting
Baie Dankie Henk.
Dit is baie jammer dat julle dit nie kon maak nie, julle sou dit baie geniet het.
Maak n plan en kom besoek ons wereld gerus. Julle is altyd welkom hier.
Weereens baie dankie en geniet die dag.
Groete.
Dit is baie jammer dat julle dit nie kon maak nie, julle sou dit baie geniet het.
Maak n plan en kom besoek ons wereld gerus. Julle is altyd welkom hier.
Weereens baie dankie en geniet die dag.
Groete.
Mauritz Grobler
Musgrave .270
Musgrave .308
Uzkon 12GA
Musgrave .270
Musgrave .308
Uzkon 12GA
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Nuwe Aansluiting
Baie welkom
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Aansluiting
Dagse Mauritz. Baie mooi wereld waar jy bly. Welkom by die forum.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Mauritz83
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Jun 24, 2015 10:51 am
Re: Nuwe Aansluiting
Baie Dankie aan almal.
Ek voel al klaar welkom.
Groete.
Ek voel al klaar welkom.
Groete.
Mauritz Grobler
Musgrave .270
Musgrave .308
Uzkon 12GA
Musgrave .270
Musgrave .308
Uzkon 12GA
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Aansluiting
Welkom Mauritz. Lekker om die Suidwesters ook hier te he.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Mauritz83
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Jun 24, 2015 10:51 am
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuwe Aansluiting
Baie welkom, Mauritz
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.