Knaldempers toegelaat
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Knaldempers toegelaat
Naandse manne en dames
Ek wil graag namens n vriend by julle manne uitvind of onse mense van die RSA n knaldemper mag saamvat Namibie toe om mee te jag? Indien wel is daar enige dokumentasie wat nodig is wat dan die wapen moet vergesel?
Groetnis

- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Knaldempers toegelaat
SJ
Moet hom net nie by die geweer pak nie, nie in dieselfde tas of sak nie. Die klomp op die grens het ons al lekker strooi gegee - so tans ry die kd's saammet die slagmesse en ander goed oor die grens.
Hulle wou papiere gehad het vir die KD's maar hulle kon ons nie se watter forms dit presies is nie - ek dink hulle het maar net van die blou vorms met buffelkoppe op gehad het.
Groete
Songdaug

Dont tell me, show me......
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Knaldempers toegelaat
Thanks mater, kan man hom maar tussen die klere pak? Sal hom se.
Groetnis
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Knaldempers toegelaat
Klink my die toolbox is beter - lyk soos tailpipe vir exhaust. In jou klere kan dit vir vibrator raakgesien word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Knaldempers toegelaat
Oom jaco ek was vanand by oom ma oom was nie daar nie. Wou graag weet waneer oom vir my kan herlaai anders gaan ek nie die winter verder kan jag nie!!
Groete FB
Groete FB
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Knaldempers toegelaat
Baie dankie vir die reply's manne ek waardeer dit!!
Groetnis
Groetnis
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Knaldempers toegelaat
Naand ou Francois.
Kom draai Donderdagaand, dan praat ons - ek sal weer volgende week 'n geleentheid he vir punte en goed van Bloem af.
Groete
Jaco
Kom draai Donderdagaand, dan praat ons - ek sal weer volgende week 'n geleentheid he vir punte en goed van Bloem af.
Groete
Jaco
Dont tell me, show me......
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Knaldempers toegelaat
More oom jaco.
Ok ek sal biekie kom draai swaai daar by oom. Dankie.
Groete
Ok ek sal biekie kom draai swaai daar by oom. Dankie.
Groete
-
tokkels
Re: Knaldempers toegelaat
Nou waarvoor wil julle manne 'n vibrator saamvat op jag..... mmmmm...tripodmvr wrote: Klink my die toolbox is beter - lyk soos tailpipe vir exhaust. In jou klere kan dit vir vibrator raakgesien word.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Knaldempers toegelaat
SJ
Hier by ons is iks nodig vir n KD nie, jy kan hom he en niemand kan jou iets maak nie......
Jaco
As dit hier by ons oppi grens was moes jy hom gese het hy moet die wetgewing vir jou wys......
Mooi loop
Francois
Hier by ons is iks nodig vir n KD nie, jy kan hom he en niemand kan jou iets maak nie......
Jaco
As dit hier by ons oppi grens was moes jy hom gese het hy moet die wetgewing vir jou wys......
Mooi loop
Francois
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Knaldempers toegelaat
Oom Leeu
Baie dankie ek sal dit so oor dra aan my mater.
Groetnis
Baie dankie ek sal dit so oor dra aan my mater.
Groetnis
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Knaldempers toegelaat
Francois is doodreg. Dreig hom met 'Complaints and discipline'.