Langafstand jagplaas

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Langafstand jagplaas

Post by henried »

Is daar ‘n plek vir ‘n plaas wat wil fokus op langafstand jagters?
“Skote verder as 300m”
User avatar
LRLaubscher
Hero Member
Hero Member
Posts: 568
Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm

Re: Langafstand jagplaas

Post by LRLaubscher »

Ja Beslis!!
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Langafstand jagplaas

Post by Boesman10 »

Tot en met wat se grootte dier sal jy wil jag op so 'n lang afstand jagplaas en hoe stel jy voor sal mens doen met opvolg werk? Kom ons se die dier verdwyn in die bos na die skoot - hoe maklik gaan dit wees om die spot te kry waar die bok gestaan het om bv. vir bloed te soek? Mmmmm - hierdie kan miskien 'n tameletjie wees om op te los?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Langafstand jagplaas

Post by Giepie »

Op die hoëveld is dit dikwels die standaard afstand vir blesbokke ens. Dit hang maar van die terrein af.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply