308 ZG47 Buksie soek hulp asb
-
philipmoolman
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Wed Jan 23, 2013 3:41 pm
308 ZG47 Buksie soek hulp asb
More manne,
Hoop julle het darem al biltong.Miskien kan iemand my dalk help.
Vanoggend het ek 3 ladings gaan toets,ek kon nie my chrony gebruik nie agv tyd.
1.43.0 gr S355 ( 4 skote waarvan 3 so 28mm was ,1e een was laer as ander 3)
2.43.5gr S355 baie bont
3.44.0 gr S355 (3 binne 22mm en saam met 4e 33mm)
Die klein lyk my is vol fiemies.
Ek wil graag weet wat die verskillende snelhede kan wees,ek kry my QL eers Saterdag)
Geniet n koue jagnaweek
Philip

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Daar is gans te min inligting om 'n raai te waag. Kyk na "Riglyne vir QL" en jy sal verstaan hoekom ek so sê.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
philipmoolman
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Wed Jan 23, 2013 3:41 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Dankie Tripod,
Sal more my chrony reg opstel
Philip
Sal more my chrony reg opstel
Philip
-
philipmoolman
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Wed Jan 23, 2013 3:41 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Vanoggend se stats:
44.3gr S355 150gr Claw (2569,2558,2562 en 2531 vt/s) groot groep
44,6gr S355 150gr Claw (2569,2558,2601 vt/s) beter groep
44,9gr S355 150gr Claw (2593,2570,2621 vt/s) horisontale spread 35mm en vertilaal 12mm
Dink julle ek moet met die diepte speel met die laaste lading
Ek kan nog baie opgaan en volgend my statistieke behoort 46.7gr S355 my n spoed van ongeveer 2700vt/s te gee (my gem V/C = 57.73)
Groete
Philip
44.3gr S355 150gr Claw (2569,2558,2562 en 2531 vt/s) groot groep
44,6gr S355 150gr Claw (2569,2558,2601 vt/s) beter groep
44,9gr S355 150gr Claw (2593,2570,2621 vt/s) horisontale spread 35mm en vertilaal 12mm
Dink julle ek moet met die diepte speel met die laaste lading
Ek kan nog baie opgaan en volgend my statistieke behoort 46.7gr S355 my n spoed van ongeveer 2700vt/s te gee (my gem V/C = 57.73)
Groete
Philip
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
Philip, gaan loer hier vir die inligting wat benodig word.
Philip, gaan loer hier vir die inligting wat benodig word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Phillip, ek het op 'n stadium ook S355 probeer in my 308 met baie gemengde resultate. Om die regte nodespoed te kon bereik, moes ek basies van 'n saamgeperste lading gebruik maak.... Vir my werk S335 baie beter en ek kry op amper elke lading 'n ES van onder 15 en groepe van onder 25mm. Is daar 'n spesifieke rede waarom jy S355 wil gebruik?
Aim small, miss small
-
philipmoolman
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Wed Jan 23, 2013 3:41 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Eugene,Eugene wrote:Phillip, ek het op 'n stadium ook S355 probeer in my 308 met baie gemengde resultate. Om die regte nodespoed te kon bereik, moes ek basies van 'n saamgeperste lading gebruik maak.... Vir my werk S335 baie beter en ek kry op amper elke lading 'n ES van onder 15 en groepe van onder 25mm. Is daar 'n spesifieke rede waarom jy S355 wil gebruik?
Ja,ek kry aanvaarbare resultate met S335,maar my broer het my ook vertel van die S355 'compressed loads' wat goed werk met die 308.My twist is 1 in 12'',dink jy ek sal dalk tot 180gr met S355 regkom en wat is jou ladings ?
Groete
Philip
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
S355 werk lekker met die swaarder koeels jy kan liewers hou by S335 vir 150gr en ligter en ook S321.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Ek praat onder korreksie, maar ek dink ek het 42,5gr S335 saam met 150gr SGK gebruik. My 24" loop is ook 1-12 twist en wou nie die 180gr koele lekker skiet nie. Swaarste wat ek met goeie akkuraatheid kon skiet, was 165gr.philipmoolman wrote:Eugene,Eugene wrote:Phillip, ek het op 'n stadium ook S355 probeer in my 308 met baie gemengde resultate. Om die regte nodespoed te kon bereik, moes ek basies van 'n saamgeperste lading gebruik maak.... Vir my werk S335 baie beter en ek kry op amper elke lading 'n ES van onder 15 en groepe van onder 25mm. Is daar 'n spesifieke rede waarom jy S355 wil gebruik?
Ja,ek kry aanvaarbare resultate met S335,maar my broer het my ook vertel van die S355 'compressed loads' wat goed werk met die 308.My twist is 1 in 12'',dink jy ek sal dalk tot 180gr met S355 regkom en wat is jou ladings ?
Groete
Philip
Aim small, miss small
-
philipmoolman
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Wed Jan 23, 2013 3:41 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Eugene,Eugene wrote:Ek praat onder korreksie, maar ek dink ek het 42,5gr S335 saam met 150gr SGK gebruik. My 24" loop is ook 1-12 twist en wou nie die 180gr koele lekker skiet nie. Swaarste wat ek met goeie akkuraatheid kon skiet, was 165gr.philipmoolman wrote:Eugene,Eugene wrote:Phillip, ek het op 'n stadium ook S355 probeer in my 308 met baie gemengde resultate. Om die regte nodespoed te kon bereik, moes ek basies van 'n saamgeperste lading gebruik maak.... Vir my werk S335 baie beter en ek kry op amper elke lading 'n ES van onder 15 en groepe van onder 25mm. Is daar 'n spesifieke rede waarom jy S355 wil gebruik?
Ja,ek kry aanvaarbare resultate met S335,maar my broer het my ook vertel van die S355 'compressed loads' wat goed werk met die 308.My twist is 1 in 12'',dink jy ek sal dalk tot 180gr met S355 regkom en wat is jou ladings ?
Groete
Philip
Ek het n pasmaak geweer,21'' loop vir die bos,ek gaan gaan 165gr probeer(dink jy ek sal regkom?)
Philip
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Philipmoolman, Tripod bied aan om jou te help, maar dan moet jy volledige inligting verskaf.
Click op onderstaande draad en kyk watter inligting hy benodig:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 12#p159631
Click op onderstaande draad en kyk watter inligting hy benodig:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 12#p159631
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Phillip, om te meet is om te weet! Toets hulle! In my geweer het die 165gr SGK baie lekker gewerk. Ek het alles van duiker tot eland met my 308 met 165gr SGK geskiet en tussen in seker 50 BWB'e. Groepe was 1/2 moa op 100m en 200m gewees. Soos oom PW sê, as jy al die inligting het, kan oom Marius vir jou op QL help met 'n node spoed en begin lading.
Aim small, miss small
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
PWV,PWV wrote:Philipmoolman, Tripod bied aan om jou te help, maar dan moet jy volledige inligting verskaf.
Click op onderstaande draad en kyk watter inligting hy benodig:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 12#p159631
Ek is bewus daarvan en waardeer almal se hulp ,maar tyd is altyd n faktor.
Groete
Philip
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Dagsê Philip.
Ai maat. Doen jouself die moeite en neem 15 minute van jou kosbare tyd en lees die draad wat die drie manskappe hierbo geplaas het. Twee van hulle ken ek persoonlik en die ander een het nog nie vir iemand hier gelieg nie.
Ek belowe jou dat indien jy die regte inligting deurgee, Marius jou sal help. Hy het immers aangebied. Dit gaan jou drie skote kos om die nodige inligting te kry.
Nie twee mense se wapens is ooit dieselfde nie en met daai 21 duim loop van jou raai ons almal maar net.
Jy mors jou eie tyd en geld om die ding halfgebak aan te pak.
" Inset waarborg sukses"

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Hel ou Gawie,Gawie(13mm) wrote:Dagsê Philip.
Ai maat. Doen jouself die moeite en neem 15 minute van jou kosbare tyd en lees die draad wat die drie manskappe hierbo geplaas het. Twee van hulle ken ek persoonlik en die ander een het nog nie vir iemand hier gelieg nie.![]()
Ek belowe jou dat indien jy die regte inligting deurgee, Marius jou sal help. Hy het immers aangebied. Dit gaan jou drie skote kos om die nodige inligting te kry.
Nie twee mense se wapens is ooit dieselfde nie en met daai 21 duim loop van jou raai ons almal maar net.
Jy mors jou eie tyd en geld om die ding halfgebak aan te pak.
" Inset waarborg sukses"
Ek het niemand n leuenaar gemaak nie en ek bevraagteken geensins hulle kennis nie en soos jy kan sien is ek dankbaar vir al die hulp wat hulle aanbied.Verder is ek ook deeglik bewus van alle detail wat benodig word om n akkurate QL lading te bepaal.
Groetnis
Philip
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Philip, ek vra omverskoning indien jy my skrywe hierbo jou aanstoot gegee het. Dit was nie my intensie nie, maar jou soeke na antwoorde met gebrekkige inligting en jou stelling dat tyd 'n faktor is het my laat wonder hoe ons die baba in die waskom kan hou sonder om hom saam met die water uit te gooi.
Indien jy reggekom sal dit gaaf wees indien jy jou nuut gevonde kennis met ons sal deel.
Groetnis.
Indien jy reggekom sal dit gaaf wees indien jy jou nuut gevonde kennis met ons sal deel.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Rysmier
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Fri Feb 10, 2012 1:16 pm
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Phillip, oor Gawie se verwysing na lieg - Eugene is 'n prokerower (aka liegsmous) die dat Gawie die "smiley" na die stelling sit.
Mooi dag,
CCC
Mooi dag,
CCC
Christiaan
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
22 lr Stirling arms
223 Rem Howa 1500 Varminter
243 Win Musgrave Mod 90
6.5x55 Howa 1500
303 British Lee Enfield No1 Mk3
303 Epps P14 ERA
338 Win Mag Remington XCRii
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: 308 ZG47 Buksie soek hulp asb
Geen probleem ouens.
Ek wil weet of dit moeilik is om bv.n Rhino punt te meet en te 'create' op QL.
QL is maar nog nuut vir my.
Groete
Philip
Ek wil weet of dit moeilik is om bv.n Rhino punt te meet en te 'create' op QL.
QL is maar nog nuut vir my.
Groete
Philip